News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Tinarie gooi balle in die lug
Sy is gebore om op die verhoog te wees, meen Tinarie van Wyk Loots wat tans in kykNET se Transito te sien is.
Video: Paaldans-fiasko
Paaldans doen dalk wondere vir die figuur, maar dis g'n kuur teen aggressie nie...
Sondag 4 Mei 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
    Sake
Nuusfokus
Super14
Olimpiese Spele
Kragkrisis
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Allerlei
Video
Blogs
Lotto
Fotogalerye
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  5°C  25°C
Kpstd  14°C  18°C
Dbn  13°C  25°C
Jhb  7°C  25°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's
Hoë rente lok nou kapitaal na SA
Goeie nuus vir die ekonomie is dat die sterk uitvloei van buitelandse kapitaal wat die land in die eerste twee maande vanjaar ervaar het, oënskynlik omgekeer is. Dit gaan egter nie die opwaartse druk op rentekoerse verlig nie. Inteendeel, die ommeswaai is in ’n groot mate aan hoër rentekoerse te danke.

Bereken verhogings op glyskaal, sê ouditeur
03/05/2008 14:22
Eskom verkoop die grootste deel van die elektrisiteit wat opgewek word teen kosprys aan munisipaliteite, groot nywerhede en myne terwyl dit huishoudings, landelike ondernemings en trekkrag aan Transnet is wat Eskom se winskoffers moet vul.


Ondersoek teen bank en likwidateurs wat spogerwe teen R750 opraap
03/05/2008 14:22
’n Regter in die Pretoriase hooggeregshof het in ’n saak teen ’n groep likwidateurs en Nedbank beslis dat daar oorweldigende getuienis van bedrog en samespanning tussen dié bank en die likwidateurs bestaan en dat dié bewerings verder ondersoek moet word.

Raai wat kos dié sinkhuisie? Die vissersmanshuisie in Paternoster word deur die Seeff-groep vir 'n yslike R3,5 miljoen bemark. Die huisie, met drie slaapkamers en twee badkamers, word tans bedryf as 'n selfsorg-verblyfeenheid, maar kan ook as 'n restaurant bedryf word.



Hoër rente moet help om tekort te finansier
Suid-Afrikaners kan hulself voorberei op nóg verhogings in rentekoerse – nie soseer om die huidige inflasiespiraal te demp nie, maar eerder om die tekort op die lopende rekening van die betalingsbalans te help finansier.

Hoë oliepryse dié keer hier om te bly, maan kenners
Ná die twee olieskokke van die jare sewentig en tagtig het oliepryse gou tot hul vorige vlakke geval. Kenners waarsku egter dat dit nie dié keer weer sal gebeur nie.

Te veel werkers sterf steeds in SA myne
Anglo American maak vordering met die verbetering van veiligheid by sy myne, maar die ongevallesyfer op sy myne is steeds “skokkend”.

Rabatte: Só word Amerika se ‘toekoms verpand’
Die Amerikaanse regering het die afgelope week begin om $110 miljard aan 130 miljoen Amerikaners uit te deel in ’n poging om die land se ekonomie te stimuleer.

Uitbreikoors loop hoog by Dis-Chem en ander groepe
Dis-Chem is ’n apteek met ’n winkel en nie ’n winkel met ’n apteek nie. Daarin lê die sukses van die snelgroeiende groep en ook die onderskeid met ander kleinhandelaars, sê mnr. Niall Hegarty, ’n direkteur van Dis-Chem.

Mark onseker oor Altech se Afrika-planne
Beleggers in Altech sit op hete kole om te sien of die maatskappy se verkryging vir R650 miljoen van ’n meerderheidsbelang in die Sameer-groep, ’n bekende maatskappy met belange in Oos-Afrika, die groep in ’n beduidende telekommunikasiespeler in Afrika gaan omskep.

Manto maak glo met verkeerde syfers haar somme
Die departement van gesondheid se voorgestelde wetgewing om pryse in die private gesondheidsorgbedryf strenger te reguleer is gegrond op verdagte syfers.

Medihelp presteer ten spyte van Gems
Medihelp kon ten spyte van ledeverliese aan die nuwe staatsfonds, Gems, stewige syfers vir die boekjaar tot einde Desember behaal.

Daar’s ’n paar weë uit skuldmoeras
Wat doen jy noudat rentekoerse styg, inflasiekoerse styg, kospryse styg en almal kla oor die besteebare geld wat minder raak? Ek dink die beste is om niks te doen nie. Wees rustig, laat die storm hom uitwoed.

Is MTN-oorname in die vooruitsig?
Die grootste selfoonoperateur in Indië, Bharti Airtel, het Vrydag ontken dat hy ’n aanbod gemaak het om MTN oor te neem. Dit volg op bespiegelinge voorverlede week in die Britse Financial Times dat Bharti ’n aanbod vir MTN oorweeg.

    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
    Stem
Is die "afskaffing" van beurtkrag te goed om waar te wees?
Ja
Nee
Eskom is nie te vertrou nie

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo