Bankbase wil ook help om leerders aan die spaar te kry
16/07/2008 14:02
Julie is Spaarmaand en vanjaar gaan daar in dié maand weer ’n uitgebreide veldtog van stapel gestuur word om te benadruk hoe belangrik dit is om te spaar. En SakeRapport en City Press Business gaan ’n groot rol in dié proses speel.
|
|
|
Behoeftes belangriker as waar om te belê
In reaksie op verlede week se rubriek oor aftrede en mense se “sondes” het twee lesers, Elize en Elsa, vrae wat my laat besluit het om vandag die kollig te laat val op die “sondes” van sommige raadgewers as dit by aftreebeplanning kom. |
|