News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Bose Roelien groet Binneland
Binnelanders se Roelien is loshande die mees gehate televisiekarakter in die land.
Video: Paaldans-fiasko
Paaldans doen dalk wondere vir die figuur, maar dis g'n kuur teen aggressie nie...
Sondag 11 Mei 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
    Sport
Sake
Nuusfokus
Super14
Olimpiese Spele
Kragkrisis
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Allerlei
Video
Blogs
Lotto
Fotogalerye
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  3°C  23°C
Kpstd  14°C  16°C
Dbn  16°C  28°C
Jhb  6°C  21°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

03/05/2008 19:48  - (SA)  
Rugby: Mark blaas weer in toetse
J.J. Harmse    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend
Mark Lawrence.


Pretoria

Mark Lawrence is terug in die paneel van toetsblasers en sal op 28 Junie die toets tussen Australië en Frankryk in Sydney beheer, het die Internasionale Rugbyraad bekend gemaak.

Lawrence is twee jaar gelede onder groot omstredenheid van dié paneel afgehaal, maar is nou welverdiend terug op sy pos. Jonathan Kaplan, Craig Joubert en Marius Jonker is die ander plaaslike blasers onder die voorste twaalf ter wêreld.

Johan Meuwesen en Shaun Veldsman is as spesialis-televisieskeidsregters aangewys.

• Die IRR het intussen die skeidsregters aangewys wat die Springbokke se toetse teen Wallis en Italië sal hanteer.

Dave Pearson van Engeland is op 7 Junie in beheer wanneer Suid-Afrika in Bloemfontein teen Wallis speel en Lyndon Bray van Nieu-Seeland ’n week later wanneer die twee lande in Pretoria kragte meet.

Die nuweling-blaser George Clancy van Ierland sal die daaropvolgende naweek die fluitjie hanteer wanneer die Bokke Italië op Nuweland aandurf.

Willie Roos (Japan teen Australië A op 8 Junie in Fukuoka en Japan teen Tonga in Sendai op 15 Junie) hanteer twee wedstryde in die reeks om die Pasifiese beker.

Kaplan blaas op 21 Junie wanneer Nieu-Seeland in Christchurch teen Engeland speel.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
    Stem
Is eerw. Frank Chikane nou 'n verskoning aan Adriaan Vlok verskuldig?
Ja
Nee

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo