News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
All Blacks wen rugby én harte
Dis nie net die Bokke wat swig voor die All Blacks nie - 'n Suid Afrikaanse model het ook vir 'n Kiwi geval.
Toer saam met Bokke
Wen 'n reis na Engeland en sien die Bokke op Twickenham.
Sondag 24 Augustus 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
    Sport
Sake
In Diepte
Nuusfokus
Mandela90
Olimpiese Spele
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  4°C  23°C
Kpstd  13°C  14°C
Dbn  16°C  28°C
Jhb  9°C  26°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

10/05/2008 20:59  - (SA)  
Mý Bokspan: De Jongh Borchardt
    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Johannesburg

Fourie du Preez is en bly die beste skrumskakel in Suid-Afrika (en moontlik die wêreld), al was hy die afgelope paar maande nie op sy beste in die Super-14-reeks nie.

Die Bulls-kaptein se naam sal Saterdagaand uitgelees word wanneer die Bok-groep van 45 in Durban aangekondig word. Diegene wat daaroor wil brom, moet die groter prentjie raaksien.

Du Preez, wat met ’n handbesering sukkel, se vermoë om die tempo van die spel te beheer is ’n waardevolle bate onder enige stel reëls.

Sy skopvoet is ongeëwenaard onder skrumskakels in wêreldrugby en soos ons die laaste paar maande gesien het, is skoppe baie belangrik onder die proefreëls.

Ricky Januarie speel wel sy beste rugby in ’n wyle en Jano Vermaak en Rory Kockott het vanjaar sterk na vore getree, maar vir nou is Du Preez ’n moet in enige Bok-span.

Hoewel sommige meen die Bulls-kapteinskap het sy spel negatief beïnvloed, is Du Preez se leiers-eienskappe steeds sterk. Hy is ’n stil ou en gedy weg van die kollig af . . . en dis ook hier waar hy sy waardevolste insette lewer.

Saam kan Du Preez, Jean de Villiers, Schalk Burger en Victor Matfield (ná sy terugkeer uit Frankryk) as John Smit se regterhande seker maak die Bokke bly enduit op die regte spoor.

• Die ongelukkiges wat deurlopend stewig vertoon het, maar net-net my laaste vormspan van die seisoen misgeloop het, is Frans Steyn, Zane Kirchner, Odwa en Akona Ndungane, Derick Hougaard, Januarie, Vermaak, Pierre Spies, Wikus van Heerden, Jacques Botes, Joe van Niekerk, Heinrich Brüssow, Duanne Vermeulen, Johann Muller, Barend Pieterse, Schalk Brits, C.J. van der Linde en Heinke van der Merwe.

My span is:
15 - Conrad Jantjes (Stormers)
14 - Tonderai Chavhanga (Stormers)
13 - Jean de Villiers (Stormers)
12 - Meyer Bosman (Cheetahs)
11 - Bryan Habana (Bulls)
10 - Peter Grant (Stormers)
9 - Fourie du Preez (Bulls)
8 - Ryan Kankowski (Sharks)
7 - Cobus Grobbelaar (Lions)
6 - Schalk Burger (Stormers)
5 - Andries Bekker (Stormers)
4 - Bakkies Botha (Bulls)
3 - Brian Mujati (Stormers)
2 - Bismarck du Plessis (Sharks)
1 - Gurthrö Steenkamp (Bulls)


 
Maar lees gerus eers oor Rapport se aanlyn-etiket.
Bok Span, 12/05/2008, Joe Goosen
Goed gebalanseerd. Hierdie kan nie net op Super 14 vorm nie n baie goeie span vorm. Net jammer die keuse maak nie voorsiening vir n kaptein nie.
 
Hierdie kommentaar fasiliteit is nou gesluit.

Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
Werkgeleenthede
Piggs Peak Casino
    Stem
SA se swak prestasie in Beijing is...
Die atlete se eie skuld
Saskok (die owerhede) se skuld
'n aanduiding dat SA nie die talent het nie

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo