News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Lotto nuusbrief
Kry die Lotto-uitslae elke Woensdag en Saterdag per e-pos! Kliek hier om in te teken.
Toer saam met Bokke
Wen 'n reis na Engeland en sien die Bokke op Twickenham.
Sondag 20 Julie 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
    Sport
Sake
Nuusfokus
Mandela90
Olimpiese Spele
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
Spaarmaand
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  2°C  20°C
Kpstd  12°C  16°C
Dbn  14°C  24°C
Jhb  3°C  17°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

10/05/2008 20:59  - (SA)  
Rugby: 10 benoemings vir nuwe Springbok-keurders
J.J. Harmse    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Pretoria

’n Voormalige Springbok-kaptein, ’n voormalige Springbok-losskakel, ’n voormalige Springbok-afrigter én ’n voormalige Springbok-Wêreldbekerspeler is onder die tien benoemdes vir die Springbok-keurdersposte.

Die nasionale keurders word Woensdag aangewys.

Wynand Claassen, Errol To?bias, Ian McIntosh en Kaya Malotana is almal benoem om Peter de Villiers by te staan om sy span te help kies, maar die wys?heid van dié besluit moet bevraagteken word.

McIntosh en Peter Jooste is die manne in die saal.

Hul suksesrekord sluit in ’n o.19- en o.21-Wêreldbeker en natuurlik die Webb Ellis-trofee.

SA Rugby het homself ’n bietjie in ’n hoek geverf met ’n versoek dat nominasies vir die nasionale keurkomitee nodig is. In plaas daarvan dat Jooste en McIntosh aangesê is om voort te gaan met hul uitstekende werk van die laaste vier jaar, is unies gevra om bykomende en/of nuwe lede te benoem.

Dit is nodig ná ’n vroeër besluit dat ’n etniese swart persoon ook lid van die keurkomitee moet wees.

Dié besluit gaan beteken dat die keurkomitee uitgebrei moet word.

Dit kan ook beteken dat, sou ’n nuwe komitee sonder Jooste en McIntosh gekies word, daar van hulle verwag kan word om binne twee dae en sonder enige kennisgewing vooraf die Bok-oefengroep te kies.

Dié groep word Saterdagaand in Durban aangekondig.

Daar is vier benoemings vir die “etniese” pos.

Hulle is die voormalige Grens-vleuel David Maidza, Malotana, ’n Wêreldbeker-Bok in 1999, en twee ervare keurders uit die OP, Lucky Menge en Freddie Makoki.

Jooste se voorganger, Francois Davids, asook Tobias en die SA Skole-keurderbaas Ronald Bantom, sal hom teenstaan.

McIntosh word deur Wynand Claassen uitgedaag.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
Werkgeleenthede
    Stem
Steun jy 'n SA-bod vir die 2020 Olimpiese Spele?
Ja, beslis!
Nee, beslis nie!
Ja, maar...

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo