| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
Sondag 24 Augustus 2008 | |||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Algemeen | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| In Diepte | |||||||||||||||
| Nuusfokus | |||||||||||||||
| Mandela90 | |||||||||||||||
| Olimpiese Spele | |||||||||||||||
| Kommentaar | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Leef in Gauteng | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Multimedia | |||||||||||||||
| Video | |||||||||||||||
| Klank | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Redaksieblogs | |||||||||||||||
| Leserblogs | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Nuusbriewe | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Musiekblitz | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Staatsdiensnuus | |||||||||||||||
| EPWP | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Rapport-tariewe | |||||||||||||||
| Rapport.co.za-tariewe | |||||||||||||||
| Kontak ons | |||||||||||||||
| Briewe vir publikasie | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
|
10/05/2008 20:59 - (SA)
Rugby: Blits-Bokke stert in die lug vir finale 2 toernooie J.J. Hamrse
Pretoria Ervaring, spoed en ’n wentemperament. Dit is maar drie van die bestandele van die nasionale sewesspan wat Dinsdag Europa toe vlieg vir die laaste twee toernooie van die Internasionale Rugbyraad se 2007/08-reeks. Die Blits-Bokke is boonop stert in die lug ná hulle die vorige toernooi in die reeks, in Adelaide, gewen het. Die afrigter Paul Treu, kon boonop sy reeds gedugte span met nog ysters versterk. Die dartelkwartel Gio Aplon is terug, so ook spoedvraat Danwell Demas. Om nie eens te praat van Kabamba Floors nie, wat die span se grondspel verder gaan versterk. Treu het nog goeie nuus vir sy span se ondersteuners. Stefan Basson, sy beste speler in die vorige twee reekse, is ook weer beskikbaar ná ’n seisoen in Italië en sal hom reeds volgende naweek in Nederland by die span aansluit. Die span speel eers Saterdag en Sondag in ’n opwarmingstoernooi in Amsterdam voordat die London-toernooi en die laaste in die reeks, in Edinburgh die daaropvolgende naweke gespeel word. Die Blitse is tans tweede op die punteleer en moet albei toernooi wen om Nieu-Seeland in te haal en die reeks te wen. En dan nog hoop die Kiwi’s vorder nie verder as die kwarteind in enige van die toernooie nie. Dit is hoogs onwaarskynlik, maar ’n tweede plek op die punteleer sal die span heelwat moed gee met die oog op volgende jaar se Wêreldbeker-toernooi in Maart. Dit word in Doebai gespeel. Die span is: Neil Powell (k), Frankie Horne, Mpho Mbiyozo, Schalk van der Merwe, Kabamba Floors, Jonathan Mokuena, Gio Aplon, Fabian Juries, MJ Mentz, Marius Schoeman, Vuyo Zangqa, Danwell Demas, Stefan Basson.
|
|||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
|
|