News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Tinarie gooi balle in die lug
Sy is gebore om op die verhoog te wees, meen Tinarie van Wyk Loots wat tans in kykNET se Transito te sien is.
Video: Paaldans-fiasko
Paaldans doen dalk wondere vir die figuur, maar dis g'n kuur teen aggressie nie...
Sondag 4 Mei 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
    Sport
Sake
Nuusfokus
Super14
Olimpiese Spele
Kragkrisis
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Allerlei
Video
Blogs
Lotto
Fotogalerye
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  5°C  25°C
Kpstd  14°C  18°C
Dbn  13°C  27°C
Jhb  7°C  25°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's
Rugby: Matfield hervat Bok-kombinasie met Bakkies, maar Bul-paaie kan skei
Die kanse dat Victor Matfield en Bakkies Botha weer as slotpaar vir Suid-Afrika sal uitdraf, is uitstekend ná Matfield se aankondiging die afgelope week dat hy op 1 Julie na Pretoria terugkeer.

Mý Bokspan: J.J. Harmse
03/05/2008 19:48
Een van die dapperste én mees onderskatte vertonings in verlede jaar se Wêreldbeker-eindstryd was dié van C.J. van der Linde.


Atletiek: Goud vir Afrika
03/05/2008 19:51
Suid-Afrika se atletiekspan in Ethiopië by die Afrika-kampioenskappe bestaan g’n uit swart en wit en bruin lede nie...hulle is pure goud!

Modelle het gister die reën en koue trotseer om in ontwerpersuitrustings by die jaarlikse Gommagomma challenge by Turffontein te paradeer. Die model, Amanda Brink, loop 'n draai op die loopplank in 'n skepping van Suné Venter. (Foto: Kopanpo Tlape)



Swem: Natalie kwalifiseer vir Olimpiese Spele
Suid-Afrika se gestremde swem-heldin, Natalie du Toit, se Olimpiese droom is uiteindelik bewaarheid.

Rugby: Victor juig oor terugkoms, sê Bakkies moet self besluit
Elke mens moet doen wat vir hom en sy gesin die beste is...en daarom sal Victor Matfield nie in sy groot vriend en spanmaat Bakkies Botha se pad staan sou hy later vanjaar na Frankryk uitwyk nie.

Rugby: Vies Smal gaan moontlik in Ierland afrig
Die gewese Springbok-hulpafrigter en -losvoorspeler Gert Smal kan Suid-Afrika eersdaags vir Ierland verruil...en rugby in die Suid- en Oos-Kaap sal die groot verloorder wees.

Swem: Super-Speedo laat rekords én vonke spat
Nou’s dit oorlog tussen die wêreld se twee grootste vervaardigers van swemdrag, Speedo en Arena, oor die omstrede nuwe Speedo LZR Racer, wat tot ’n ongekende wêreldrekord-fees in die swembad gelei het.

Mý Bokspan: Louis de Villiers
Met net die Stormers wat verlede naweek ’n prysenswaardige vertoning kon lewer van die SA spanne wat in die Super-14-reeks in aksie was, was dit nogal ’n taaierige ronde om ’n vorm-gebaseerde vyftiental te kies.

Rugby: Bulle moet dankie sê vir Francis se skopvoet
Daar is seker baie redes vir ’n geldtekort op Loftus Versfeld. Daar is ’n Matfield-rekening wat betaal moet word en al daardie leë sitplekke gedurende die Super-14-reeks het nie juis die kontant laat instroom nie.

Rugby: Vrystaat in eindstryd ná hulle WP pootjie
Die Vrystaat sal die Blou Bulle in die eindstryd van vanjaar se Vodacombeker-kompetisie ontmoet nadat twee doele in die laaste kwartier gister hier ’n dreigende Westelike Provinsie verlam het. Die Cheetahs was met 27-22 baas nadat die rustydtelling 7-7 was.

Atletiek: Wêreldatletiek gee 1ste Spele-treë
Terwyl Suid-Afrikaanse atlete hulself al die afgelope vier maande poegaai spook, begin wêreldatletiek Vrydag in Doha, Katar, die eerste keer rêrig spiere bult in Olimpiese Jaar 2008.

Rugby: Mark blaas weer in toetse
Mark Lawrence is terug in die paneel van toetsblasers en sal op 28 Junie die toets tussen Australië en Frankryk in Sydney beheer, het die Internasionale Rugbyraad bekend gemaak.

Atletiek: Wonderwerk as Oscar in gewone Spele kan nael
Net ’n “wonderwerk” sal Oscar Pistorius in Augustus by die Olimpiese Spele in Beijing laat aantree … al wen hy ook sy appèlsaak teen die Internasionale Vereniging van Atletiekfederasies

    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
    Stem
Is die "afskaffing" van beurtkrag te goed om waar te wees?
Ja
Nee
Eskom is nie te vertrou nie

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo