News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Bose Roelien groet Binneland
Binnelanders se Roelien is loshande die mees gehate televisiekarakter in die land.
Video: Paaldans-fiasko
Paaldans doen dalk wondere vir die figuur, maar dis g'n kuur teen aggressie nie...
Sondag 11 Mei 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
    Sport
Sake
Nuusfokus
Super14
Olimpiese Spele
Kragkrisis
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Allerlei
Video
Blogs
Lotto
Fotogalerye
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  5°C  26°C
Kpstd  15°C  17°C
Dbn  13°C  28°C
Jhb  6°C  24°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's
Krieket: Herschelle gly op kontrak-leer
Herschelle Gibbs se sukkel-kolfwerk en streke van die veld af die afgelope jaar sal sy beursie aansienlik dunner laat in die volgende twaalf maande.

Gholf: Eerste titel in Europa wink vir vurige Hennie Otto
10/05/2008 20:59
Hennie Otto is goed op koers om sy Europese spelerskaart vandag terug te wen nadat hy gister ’n voorsprong van vier houe geneem het in die Italiaanse Ope ná ’n skitterende 63 tydens die derde ronde.


Rugby: Mank Wallis jag Bok-kop
10/05/2008 20:59
Kwaai uitgedun deur beserings ten spyt, Wallis – die huidige Sesnasies-kampioene – kom Suid-Afrika toe met een doel voor oë en dit is om die Springbok-rugbyspan pak te gee.

Ryan Kankowski, agtsteman van die Sharks, bars gister deur die grypende hande van Falie Oelschig, skrumskakel van die Cheetahs. Die Sharks het vyf drieë gedruk om die Cheetahs met 33-14 in Durban te klop. (Foto: Christiaan Kotze)



Mý Bokspan: J.J. Harmse
Die taktiese briljantheid van Derick Hougaard verlede naweek op ’n sopnat Loftus het net weer bevestig hoeveel rugbykennis daar in sy kop en regtervoet sit.

Krieket: Proteas byt nie aan proefneming met televisie-skeidsregter
Gemoedere rondom die nuutste foefie in wêreldkrieket loop hoër as ooit nadat die land se voorste spelers die afgelope week vasgeskop het teen die moontlikheid dat spelers so gou as die reeks tussen Suid-Afrika en Engeland reeds ’n skeidsregterbeslissing kan betwis.

Rugby: Só lyk moontlike Bok-oefengroep
Die Blou Bul-hakers Chiliboy Ralepelle en Bandisa Maku se insluiting bó die Stormers se Schalk Brits en Tiaan Liebenberg sal straks die grootste verrassing wees wanneer die Springbok-oefengroep aangekondig word.

Rugby: Groot geveg kom oor rugby-geld
’n Groot stryd om die verdeling van etlike miljoene rande se borggeld tussen die 14 provinsies word vandeesweek op ’n Presidentsraadvergadering van SA Rugby op die spits gedryf.

Die wonder van menslike durf
Menslike durf is 'n wonderlike ding. Soms grens dit aan die wonderbaarlike - soos nou met Natalie du Toit se Olimpiese triomf oor teenspoed. Haar verhaal is die jongste hoofstuk in die annale van die Olimpiese Spele, waarin sy in die diep voetspore trap van geesgenote wie se besielende verhale selfs Hollywood se draaiboekskrywers nie sou kon uitdink nie, skryf Johan van Wyk.

Rugby: ‘Ek wíl in SA speel,’ sê Smit
Die Springbok-kaptein John Smit is gereed om sy loopbaan in Suid-Afrika voort te sit ná ’n seisoen in Frankryk.

Mý Bokspan: Louis de Villiers
Anders as wat hulle oor Kapenaars skinder, dink ons allermins die son skyn by ons agterente uit, so daar was ’n senuagtige sluk hier neffens Nuweland toe my vyftiental, gekies op grond van algehele Super-14 vorm tot verlede naweek, ’n negetal Stormers bevat.

Rugby: Nog geen besluit oor Peter se assistent
Peter de Villiers het die twee hulpafrigters gekry wat hy wou hê. Hy het hom egter in die land se rugbybase vasgeloop oor die aanstelling van ’n persoonlike assistent in sy Springbok-bestuurspan.

Krieket: SA se rebelle veg voort
Met hul suksesvolle appél teen die weiering van hul registrasie as Engelse graafskapspelers het twee van die land se krieketrebelle dalk die veldslag gewen, maar die oorlog rondom hul speelverbod tuis is nog lank nie verby nie.

Rugby: Blits-Bokke stert in die lug vir finale 2 toernooie
Ervaring, spoed en ’n wentemperament. Dit is maar drie van die bestandele van die nasionale sewesspan wat Dinsdag Europa toe vlieg vir die laaste twee toernooie van die Internasionale Rugbyraad se 2007/08-reeks.

Mý Bokspan: De Jongh Borchardt
Fourie du Preez is en bly die beste skrumskakel in Suid-Afrika (en moontlik die wêreld), al was hy die afgelope paar maande nie op sy beste in die Super-14-reeks nie.

Swem: Natalie se nuwe droom
Natalie du Toit het die wêreld – by wyse van spreke – aan haar voete.

Rugby: Cheetahs, Bloues jag koel miljoen
Die prysgeld is een ding, die regverdiging van hulle junior strukture die ander belangrike faktor. En dan is daar natuurlik nog die prestige van die Vodacombeker self waaroor die Vrystaat Cheetahs en die Blou Bulle komende Vrydagaand hier op Loftus sal baklei.

Atletiek: LJ maak dit 2 uit 2
’n Belowende litte-losmakende internasionale oorwinning vir LJ van Zyl, teen twee 400-hekkies-brekers wat vir seker vir hom by die Olimpiese Spele in Beijing wag.

Rugby: 10 benoemings vir nuwe Springbok-keurders
’n Voormalige Springbok-kaptein, ’n voormalige Springbok-losskakel, ’n voormalige Springbok-afrigter én ’n voormalige Springbok-Wêreldbekerspeler is onder die tien benoemdes vir die Springbok-keurdersposte.

Rugby: Sauls se jong Bokkies het baie ervaring
Daar is min redes waarom die Suid-Afrikaanse span nie die eindstryd van die o.20-Wêreldbekertoernooi kan haal nie nie.

    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
    Stem
Is eerw. Frank Chikane nou 'n verskoning aan Adriaan Vlok verskuldig?
Ja
Nee

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo