Hartman wil 'Kili' uitklim
Skaars drie maande nadat sy ope hartoperasie regstreeks op televisie uitgesaai is, oefen mnr. Wally Katzke (52) volstoom om berg Kilimandjaro uit te klim.
|
|
Viljoen-aansoek Maandag aangehoor
15/11/2008 13:53
Die moordenaar Pieter Viljoen, wat sy swanger vrou, Amelia, keelaf gesny het, se aansoek om verlof tot appèl word Maandag in die Pretoriase hooggeregshof aangehoor.
|
Zindzi het dié huis glo verniel, nie betaal
15/11/2008 22:14
’n Johannesburgse sakevrou is woedend nadat sy haar gemeubileerde huis aan oudpres. Nelson Mandela se dogter verhuur het en dit nou glo in ’n vervalle toestand is.
|
|
 |
| Behou Pretoria...Steve Hofmeyr sing voor 'n skare van sowat 20 000 mense in die amfiteater van die Voortrekkermonument tydens Afriforum se vieringe vir Pretoria se 153ste verjaarsdag. (Foto:Lisa Hnatowic) |
|
|