| News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans | ||||||
|
|
|||||
![]() |
Sondag 11 Mei 2008 | |||||
|
|
||||||
| Voorblad | |||||||||||||||
| Meer Nuus | |||||||||||||||
| Algemeen | |||||||||||||||
| Sport | |||||||||||||||
| Sake | |||||||||||||||
| Nuusfokus | |||||||||||||||
| Super14 | |||||||||||||||
| Olimpiese Spele | |||||||||||||||
| Kragkrisis | |||||||||||||||
| Kommentaar | |||||||||||||||
| Hoofartikels | |||||||||||||||
| Rubrieke | |||||||||||||||
| Briewe | |||||||||||||||
| Invoegsels | |||||||||||||||
| Perspektief | |||||||||||||||
| Tydskrif | |||||||||||||||
| Motors | |||||||||||||||
| Streeknuus | |||||||||||||||
| Gauteng-Rapport | |||||||||||||||
| Kaap-Rapport | |||||||||||||||
| Allerlei | |||||||||||||||
| Video | |||||||||||||||
| Blogs | |||||||||||||||
| Lotto | |||||||||||||||
| Fotogalerye | |||||||||||||||
| Gewildste Stories | |||||||||||||||
| Loopbane24 | |||||||||||||||
| Stalmaats | |||||||||||||||
| City Press | |||||||||||||||
| Sondag | |||||||||||||||
| Weer | |||||||||||||||
|
|||||||||||||||
| Meer oor Rapport | |||||||||||||||
| Wie is ons | |||||||||||||||
| Adverteer | |||||||||||||||
| Kontak ons | |||||||||||||||
| Briewe vir publikasie | |||||||||||||||
| Ombudsman | |||||||||||||||
| Stuur jou video | |||||||||||||||
| Teken in | |||||||||||||||
| Argiewe | |||||||||||||||
| Bestel foto's | |||||||||||||||
|
03/05/2008 16:04 - (SA)
Sport-Rapport/Vodacom se Super 14 aanlyn-kompetisie
Sport-Rapport, in samewerking met Vodacom, bied vir die duur van die Super 14-seisoen aan ons webwerfbesoekers die geleentheid om fantastiese pryse te wen. Al wat jy hoef te doen om in aanmerking te kom is om die korrekte antwoord, op die vraag wat weekliks op die Rapport-webblad sal verskyn, te SMS na 34581. Die vraag verskyn weekliks laer af op hierdie blad. Die pryse wat weekliks op die spel is sluit in: 'n Samsung J750-selfoon (een selfoon kan elke week gewen word), asook 'n afsonderlike prys van vier kaartjies na die daaropvolgende naweek se Super 14-kragmeting van jou keuse. Daar sal weekliks vier kaartjies vir elke wedstryd wat die daaropvolgende naweek op Suid Afrikaanse bodem gespeel word, gewen kan word.
Neem die volgende stappe om in te skryf: Stuur die naam van die stad waar die wedstryd van jou keuse gespeel sal word, gevolg deur die antwoord op die weeklikse vraag (die vraag sal weekliks op die Rapport-webwerf verskyn) na 34581. Voorbeeld: indien jy graag vier kaartjies wil wen na 'n wedstryd tussen die Bulls en die Stormers op Nuweland in Kaapstad, stuur dan die woord "Kaapstad" gevolg deur die antwoord op die week se vraag na 34581.
Vandeesweek (4 Mei) se vraag is:
Geluk aan die volgende wenners van week 11(27 April) van die kompetisie:
Kompetisie-reëls:
• SMS'e vir die weeklikse trekkings kan gestuur word vanaf Sondae 00:00 tot en met Maandae 12:00.
|
|||||||||||||||||
![]() |
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|
|||||||||||
|
|||||||||||
![]() |
|
|
|