News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Lotto nuusbrief
Kry die Lotto-uitslae elke Woensdag en Saterdag per e-pos! Kliek hier om in te teken.
Rapport-blogs
Dié wat weet sê dis die beste stry-plek in die kuberruim. Kom maak jóú stem dik!
Sondag 6 Julie 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Olimpiese Spele
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
    Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Multimedia
Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  0°C  17°C
Kpstd  12°C  14°C
Dbn  10°C  25°C
Jhb  1°C  15°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

07/05/2008 13:15  - (SA)  
luisterTYD: André hier om te bly
deur Willie Strauss    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Die Kaapse sanger André Smit se debuut-CD is dalk sonder ’n titel uitgereik, maar dit is Afrikaanse musiek wat jy weer en weer na wil luister.

Dié man is vasbeslote om hom te vestig as een van die nuwe kunstenaars om mee rekening te hou.

As kind het sy ma hom aangepor om sanglesse te neem en daar het sy liefde vir musiek begin. Sy loopbaan het ’n lekker hupstoot gekry toe hy in 1997 die eindronde van die Reik na die sterre-sangkompetisie gehaal het.

“My sangstyl het ’n ligte klassieke aanslag wat in die dieselfde kategorie as Josh Groban se musiek val.

“Ek skryf nie my eie musiek nie, maar was gelukkig om goeie lirieke van Rohuan de Jager en Amanda Luyt te kry wat deur Harold Schenk getoonset is. Dit is vir my belangrik dat die melodie van enige liedjie my stem komplementeer en ek self ook van die liedjie hou.”

André is op sy gelukkigste as mense na sy musiek luister en dit waardeer. Hy luister graag na plaaslike kunstenaars soos Jak de Priester, Lize Beekman en Karen Zoid.

Die internasionale kunstenaars Josh Groban, Michael Buble en Meat Loaf kan gereeld in sy huis gehoor word.



Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
Werkgeleenthede
    Stem
Is die regering te vertrou met 'n nasionale aftreefonds?
Ja
Nee
Nee, maar ek steun die idee

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo