Kombuis voltooi die sirkel
“Dit sal my hart breek as ek ooit weer so ’n CD moet maak,” sê Koos Kombuis oor sy nuwe album, Bloedrivier, wat die Afrikaanse musiekwêreld soos ’n bom getref het.
|
|
geselsTYD: Radio Maurice se eerste liefde
07/05/2008 13:15
Toe Maurice Carpede onlangs as die gewildste radiopersoonlikheid in die land aangewys is by die ATKVeertjie-toekennings, was die wind so effe uit sy seile. “Die mense van die ATKV het van my kollegas gevra om my te oortuig om die aand by te woon, om seker te maak ek’s daar.”
|
etensTYD: Wie die laaste lag...
07/05/2008 13:15
Net ’n sweempie van ’n smile op jou lang gesig sal jou ook mooier maak, Tannie. Nee! Nee! Nie so hoekskeef soos Elvis nie! Raak rustig, asof jy ook liefde en vrede aan almal op die anderkant van die aardbol toewens. Salaam!
|
|
 |
| Koos Kombuis
Foto: Simone Scholtz |
|
fliekTYD: Geraamtes tuimel uit die kas
Dit is die huis wat Teddy (Amell) gebou het. Waarin Ethel (Barton/MacLaine) en Chuck (Alpay) gebly het. Waarin hul dogter Marie (Campbell) gebore is. Waarin beloftes gemaak is. Waarin geheime diep weggebêre is.
jolTYD: Tyd vir vuil speel!
Ou Colin McRae se rally-titels kom al ’n lang, stowwerige pad saam met die gamers. Dit was nog altyd dié speletjie in die rally-genre.
luisterTYD: André hier om te bly
Die Kaapse sanger André Smit se debuut-CD is dalk sonder ’n titel uitgereik, maar dit is Afrikaanse musiek wat jy weer en weer na wil luister. Dié man is vasbeslote om hom te vestig as een van die nuwe kunstenaars om mee rekening te hou.
duskantMaandag: Die vreemde storie van Sussie Witbooi
Darem snaaks, die ding van vet mense, sê Nora terwyl sy die skottelgoed was. Dat die meeste van hulle so jollie is. Het ek al opgelet?
dvdTYD: Nuwe vrystellings
Albei vandag se flieks behoort redelik radikale lewenslesse aan die kyker oor te dra, maar die produksie-spanne het besluit die tipiese Hollywood-goedvoelfaktor moet die swaarste weeg. |
|
|
|
|