| |
Maar lees gerus eers oor Rapport se aanlyn-etiket.
|
 |
polisie barbarisme, 17/03/2008, Gideon Loots
Hierdie is seker een van die mees barbaristiese optredes van die "wonderlike" polisiemag van ons Suid Afrika wat ek nog gesien het. Elke dag lees ek op die internet dat die polisie kamtig nie eers die sogenaamde ministers van Suid Afrika spaar in die sogenaamde bekamping van misdaad nie, maar ek wonder of die ministers ook so behandel word? Ek vra maar net!
Dankie Here dat ek nie meer daar bly nie, dankie Here dan binnekort is my vrou ook hier by my, weg van die gemors wat Suid Afrika nou is. Ja, ongelukkig is my ouers nog daar, maar ek glo dat die Here hulle sal spaar van die geweld van die polisie in Suid Afrika.
Moenie my vertel ek gaan net so te kere oordat dit nou weer witmense is nie, ek haat alle geweld van die polisie, ja ook op swart mens, dit is en bly nog steeds barbarisme in sy erge graad. |
Matie Polisie geweld, 16/03/2008, Collin Parker
Net nog i voorbeeld van i struktuur wat inmekaar tuimel. Wees bly en dankbaar as jy en jou familie in die buiteland is. My vraag is wie gaan die regruk werk doen??
Ex moord en roof speurder wat nou in die buiteland woon. |
Polisie magsmisbruik, 16/03/2008, Marius
Ja nee. Dis duidelik dat die polisie gegaan het om mense te intimideer en moeilikheid te maak. Skynbaar is daar nie meer goeie polisiemanne in die land oor nie. Is self bly dat ek betyds uit die land is. Die duister mag het reeds SA oorgeneem en is nou besig om die wittes te vernietig. laat die wat kan, padgee. Wee die res van julle. Slegs God kan jul beskerm. |
Matie-sriknag, 16/03/2008, Herman
Dank die Vader ek is uit die gemors.Om te dink vir 30 jaar was ek deel van 'Powers that Be' in Suid-Afrika.So baie keer verlang ek terug na my geliefde land, maar dan vind insidente soos hierdie en ook die Bloemfontein Universiteits kwessie plaas, en laat my besef hoe gelukkig ek was om betyds uit die gemors te kom.Van my eens geliefde land bly daar elke dag net minder en minder oor.Natuurlik is daar meer agter die storie as net die eensydige weergawe van studentekant, maar geen provokasie regverdig sulke misbruik van geregtelike mag en geweldadige optrede nie.As iets of iemand nie SA binnekort regruk nie, gaan sy vernietig word deur die wetteloosheid van diegene wat veronderstel is om die 'kinders van Suid-Afrika' te beskerm.Ek verkwalik die regering tot op die hoogste vlak ewe sterk vir hierdie wetteloosheid.Mag God vroegtydig ingryp voordat hierdie DUISTERE MAG die land en al sy mense vernietig. |
 |
| |
| Hierdie kommentaar fasiliteit is nou gesluit. |
|
 |
|