News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
Bose Roelien groet Binneland
Binnelanders se Roelien is loshande die mees gehate televisiekarakter in die land.
Video: Paaldans-fiasko
Paaldans doen dalk wondere vir die figuur, maar dis g'n kuur teen aggressie nie...
Sondag 11 Mei 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
Nuusfokus
Super14
Olimpiese Spele
Kragkrisis
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Perspektief
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Gauteng-Rapport
Kaap-Rapport
Allerlei
    Video
Blogs
Lotto
Fotogalerye
Gewildste Stories
Loopbane24
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  4°C  22°C
Kpstd  16°C  18°C
Dbn  16°C  22°C
Jhb  6°C  24°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

09/05/2008 11:01  - (SA)  
Video: 'n Bul van 'n ander kleur
    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Besoekers aan die Sexpo in Kaapstad het die geleentheid om die bul by die horings te pak. Dié "bul van 'n ander kleur" is maar net een van die eienaardige aktiwiteite wat by hierdie ekspo aangebied word.

Volgens die organiseerders het die opkoms hul stoutste verwagtings oortref, en is die Las Vegas-tipe troues wat by die ekspo se "Chapel of Love" gehou word een van die groot trekpleisters. Dié trou-pakette, wat weens die gewildheid vooraf bespreking vereis het, sluit onder andere ook 'n fotograaf én 'n geskenkpak, bestaande uit verleidelike onderklere en stoute speelgoed, in.

Paartjies wat selfs verder wil gaan kan, teen 'n ietsie ekstra, gebruik maak van die dienste van Pricasso, wat hul mooiste oomblik op doek sal verewig met 'n portret wat hy met sy geslagsorgaan skilder.





Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Stuur jou video
Afrikaanse boeke
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
    Stem
Is eerw. Frank Chikane nou 'n verskoning aan Adriaan Vlok verskuldig?
Ja
Nee

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo