News24 | Die Burger | Volksblad | Beeld | Sake24 | Jou Geldsake | LitNet | KykNet | Streekkoerante | NetAfrikaans
'Hy ly aan geheueverlies'
"Hy ly aan ernstige geheueverlies", sê Steve Hofmeyr se voormalige minnares, Janine van der Vyver.
Kate Moss in goud verewig
Sy is een van dié supermodelle van die wêreld - en superomstrede.
Sondag 5 Oktober 2008
  Soek Webwerf Argiewe Web  
Voorblad
Meer Nuus
Algemeen
Sport
Sake
In Diepte
Kommentaar
Hoofartikels
Rubrieke
Briewe
Invoegsels
Tydskrif
Motors
Streeknuus
Leef in Gauteng
Kaap-Rapport
Multimedia
    Video
Klank
Fotogalerye
Blogs
Redaksieblogs
Leserblogs
Allerlei
Lotto
Nuusbriewe
Gewildste Stories
Promosies
Musiekblitz
Loopbane24
Staatsdiensnuus
EPWP
Stalmaats
City Press
Sondag
Weer
min maks
Bfn  10°C  27°C
Kpstd  14°C  19°C
Dbn  16°C  24°C
Jhb  12°C  26°C
Meer oor Rapport
Wie is ons
Adverteer
Rapport-tariewe
Rapport.co.za-tariewe
Kontak ons
Briewe vir publikasie
Ombudsman
Stuur jou video
Teken in
Argiewe
Bestel foto's

21/06/2008 21:59  - (SA)  
Video: Vir wie skryf Jean de Villiers?
    

  Druk artikel
  E-pos storie aan 'n vriend

Weet jy dalk wie se naam skryf Bok-senter, Jean de Villiers, in die lug elke keer ná hy agter die doellyn gaan kuier het?

De Villiers het wel onlangs bekend gemaak dat dit die naam is van iemand wat vir hom baie spesiaal is, en wat baie opofferings vir hom gemaak het, maar wou nie meer lig werp op wie dié persoon is nie.

Indien jy weet wie dit is, maak gerus gebruik van die kommentaar-fasiliteit onderaan die video, en laat weet ons.



 
Maar lees gerus eers oor Rapport se aanlyn-etiket.
Jean de Villiers, 24/06/2008, Johan @ Rustenburg
God, die Alfa(Begin) en Omega(Einde).
mmmm...., 24/06/2008, Charl
Hy dink aan die All Blacks en skryf dan: Hier kom k..! Nee, ek weet nie, maar vir almal wat dan nou so behep is daarmee, kan video-analiste nie tog maar net sy vingertjie volg, en kyk wat hy skryf nie? Hoe moeilik kan dit nou wees. Dan kan almal weer slaap!
Jean de Villiers, 24/06/2008, Piet
Zuma
Jean De Villiers, 23/06/2008, Liesl
Jesus
naam, 23/06/2008, ek
Om nou iets te maak van niks...hy skryf nie Jesus nie. maar ek sal ook nie se wat hy skryf nie. hy sal mos self se as hy wil
wat skryf hy ?, 23/06/2008, sias
Hoop dis JESUS....En ons weet dat vir hulle wat GOD lief het ,alles ten goede meewerk ...Rom 8:28
Jean se handgebare na driedruk, 22/06/2008, Erno Kapp
"Jesus". Jean is waarskynlik maar net 'n privaatmens en wil net nie daarmee dweep nie.
JEAN DE VILLIERS, 22/06/2008, Marlene
JESUS
Jean de Villiers, 22/06/2008, George
Veseker die namm van Jesus, ons Verlosser!
JEAN DE VILLIERS, 22/06/2008, HENK GEYSER
VERSEKER IS DIT JESUS.JY KAN DIT IN JEAN SE SPEL SIEN.
Jean skryf vir Zim, 22/06/2008, Dawie Tabakboer
Hy skryf Mugabe
Jean de Villiers, 22/06/2008, nellmarie
Dit lyk my hy skryf JESUS wat vir hom soveel beteken
Jean de Villiers, 22/06/2008, Piet
Wie gee om wat hy skryf? Is dit belangrik? En as ons weet wie dit is wat dan?
Jean de Villiers, 22/06/2008, Leona
Sy meisie se naam(troetelnaam)Poppie?Pops
Vir wie skryf Jean?, 22/06/2008, Jorrie Jordaan
Ag, dit vra nie veel verbeelding nie. Hy bedank 'n mensegod, sommer net hier bo die wolkies, wat sekere rugbyspelers help om drie?e druk.
Jean de Villiers, 22/06/2008, Japie Burger
Jesus se naam word geskryf. Dit is kosbaar dat daar soveel rugbyspelers is wat Hom vereer!
Jean de Villiers, 22/06/2008, Abel vd Merwe
Ag kom ons maak dit sommer....MARLI of so iets
jean de villiers, 22/06/2008, tontie
Jesus
vir wie skryf jean de villiers, 22/06/2008, bessie de kock
Jesus
Jean de Villiers, 22/06/2008, Juan du Buisson
Die naam wat Jean in die lug skryf is: Jesus
Jean de Villiers, 22/06/2008, Dippies
Lyk asof die laaste 3 letters sus is wat dan seker Jesus is.
Jean de Villiers, 22/06/2008, Naomi
Jesus
 
Hierdie kommentaar fasiliteit is nou gesluit.

Kry Rapport op jou Facebook-profiel

Kliek hier vir groot afslag as jy inteken op Rapport!


    Vind
Motor- & huisversekering
Direct Axis-Lenings
Piggs Peak Casino
Werkgeleenthede
Afrikaanse boeke
Stuur jou video
Internasionale Lotto
Rapport-foto's
    Stem
Wie dink jy praat die waarheid, Steve of Janine?
Steve
Janine
Mens sal nooit weet nie

Resultate
Vorige Resultate
    Vind ou vriende
Kies jou skool se provinsie
en klik op die eerste letter van jou skool
A B C D E F G H I J K L M N O P Q R S T U V W X Y Z
Plaas jou GRATIS advertensie hier!
SOEK | KOOP | VERKOOP







Terug na bo