Video: Fotoportefeulje - Joyrene Kramer
18/06/2008 11:30
Joyrene Kramer is reeds 17 jaar werksaam as persfotograaf - waaronder 12 jaar by Beeld, 2 jaar as vryskutfotograaf in Hong Kong, en nou by Rapport, waar sy hooffotograaf is.
|
|
|
Video: Xenofobiese-geweld in Ramaphosa
Beeldmateriaal van die Xenofobiese-geweld wat die afgelope week in die Ramaphosa-woonbuurt aan die Oos-Rand uitgebreek het. Hierdie materiaal kan sensitiewe kykers ontstel.
Video: Zimbabwe in Mugabe-wurggreep
Hierdie beeldmateriaal uit Zimbabwe dui op hoë vlakke van geweld en intimidasie in aanloop tot die opvolgverkiesing. Hierdie beeldmateriaal kan sensitiewe kykers ontstel.
Video: Kelnerin, kelner-uit
Hoekom is kringtelevisie altyd daar om jou grootste verleentheid vas te vang?
Video: Paaldans-fiasko
Paaldans doen dalk wondere vir die figuur, maar dis g'n kuur teen aggressie nie...
Video: 'n Bul van 'n ander kleur
Besoekers aan die Sexpo in Kaapstad het die geleentheid om die bul by die horings te pak...
Video: Karen Zoid - Postmodern World
Karen Zoid is verlede naweek bekroon met die MTN Sama-toekenning as beste vroulike rock kunstenaar. Kyk na 'n voorsmakie van haar nuwe DVD wat eersdaags vrygestel word...
Video: Dís nou kitsbank!
Geldtrek in 'n kits - kringtelevisie-beelde van rowers wat 'n OTM opblaas...
Video: Almal se pel op Houtbaai
Houtbaai se mak rob, Pretty Boy, trek aandag...
Video: Aktrise Milla Louw gesels oor misdaad
Die veteraan-aktrise, Milla Louw, is onlangs by haar huis in Johannesburg aangeval. Sy het met Gavin Prins gesels oor dié ervaring, asook misdaad in die algemeen.
Video: Steve, die hartjie en die tannie in pienk
Niks staan in die pad van 'n vurige Steve Hofmeyr-aanhanger en haar liefde vir haar held nie...
Spoorlangs na die KKNK
Video: Spoorlangs na die KKNK
Spoorlangs na die KKNK. Die eerste grepie uit ons na treinrit (saam met JB Treintoere), onderweg na Oudtshoorn...
Video: Gallipoli (1980)
'n Uitreksel uit meester-regisseur Peter Weir se ongelooflike rolprent, Gallipoli (1981). Emile Joubert vra in Perspektief die vraag hoekom SA nooit sulke goeie flieks gemaak het nie.
Klassieke perspektief: Australiese skouspel van wêreldgehalte
Video: Matie-skriknag
Die hardhandige optrede van die polisie in dwelmklopjagte in drie kuierplekke hier kan 'n draai in die hof maak nadat verskeie partytjiegangers klagte teen die polisie ingedien het.
Video: Kovsie walg-video
'n Uittreksel uit die video wat Kovsie-studente gemaak het wat rassespanning op die kampus nou op die spits dryf. Die video is glo al verlede jaar gemaak, maar die bestaan daarvan het nou eers aan die lig gekom. |
|