Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
 

Helderberg
Front Page
News
  • Local
  • Business
  • Sport/Angling
  • Real Estate
  • Entertainment
  • Business Index
    Classifieds
    Forum
    Photo Gallery
    Tourism
  • Maps
  • Helderberg Info
    Lifestyle
  • Motoring
  • Gardening
  • Features
  • Contact Us
    News24
    Smalls24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    24/07/2008 03:17 PM - (SA)
    Kunsuitstallings vir elke smaak
    250708


    'n KUNSUITSTALLING deur Gerrit van Dijk word op 26 Julie om 18:00 by Mad about Junk in Sir Lowry's Pass gehou. Gerrit het sy kunsopleiding ontvang in Pretoria en sy olieskilderye behels landelike en daaglikse interressanthede in en om die lewe van Suid-Afrika.

    Die Liebrecht Gallery in Somerset-Wes het tans 62 werke van 27 senior studente op uitstalling. Die studente is almal plaaslik.

    Die volgende uitstalling skop op 31 Julie af en hang tot 28 Augustus en is werke van Samarie Smith en Annaliese Brink.

    Samarie doen foto's op kunsdoek en Annaliese sal gemengde media op glas vertoon.

    Joubert Stander stal van 1 Augustus by Rialto Kunssentrum in die Strand uit. Sy uitstalling, Kaalvoet op my pad duur tot 31 Augustus. Dit sluit portretstudies en simboliese werk in olie op bord in. Dis sy derde uitstalling - sy eerste solo was van miniature in Julie 2007 en in Desember was hy deel van 'n groepuitstalling.




    Back to top     Back to top

    © Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234

    2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.