Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Country Craftmarket.  

Helderberg
Front Page
News
  • Local
  • Business
  • Sport/Angling
  • Real Estate
  • Entertainment
  • Business Index
    Classifieds
    Forum
    Photo Gallery
    Tourism
  • Maps
  • Helderberg Info
    Lifestyle
  • Motoring
  • Gardening
  • Features
  • Contact Us
    News24
    Smalls24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    22/11/2007 12:24 PM - (SA)
    'Wettelose publiek'
    231107


    N. Naude van Rome Glen skryf: Kyk jy by die meeste verkeersligte, is dit skrikwekkend om te sien hoeveel motoriste ry deur rooiligte, voor verkeer in. Daar word gevleg deur verkeer en dan moet jy rem om nie een van statistieke te word nie. Die meeste motoriste weet nie hoe word 'n verkeerssirkel gebruik nie.

    Waar is die kamtige persone wat die wiele klamp vir rol-stoel of gestremde persone, veral by die Mall? Dit is meestal jong persone wat dit misbruik asook by Checkers in Somerset-Wes.

    Gaan probeer dit in Gauteng, dan sal jy uitvind hoe duur is rolstoelparkering. Hulle sal uitvind die motor is weg-gesleep en dit kan jou maklik R800 kos. Die gestremdes kan baie baat vind by sulke skenkings. Die Somerset-Wes motoriste is seker die mees arrogante bestuurders by die parkerings.

    Die vierrigting stopstraat by Via Appia, Bizweni en Schapenberg is die Mekka van "geen stop", veral af na Bizweni.

    Pasop vir die dames, 'n glimlag as hulle jou amper vrek ry, want hoe durf jy ry as hulle kom. Ek het al by die Metro polisie gekla en die antwoord is, ons het nie genoeg mense nie. Wat 'n beter antwoord kan jy kry?




    Back to top     Back to top

    © Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234

    2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.