|
|
|
06/12/2007 12:21 PM - (SA)
'Toestande is haglik'
071207
"VIES" van die Strand skryf:
Die goudprys daal op die Goue Myl. Die houtbruggie wat lei van die baksteenpaadjie na die strand by die pyp, lyk nou al maande so - verrotte hout en verroesde spykers. By die stort, wat meestal deur branderplankryers gebruik word, is 'n vervalle baksteendop wat al meer as 'n jaar dien as 'n asblik.
Ek gebruik die stort omtrent elke naweek.
Dit word halfpad bedek deur 'n verroesde deur. Ek sien gereeld klein kindertjies daar stort, en sou een op die muurtjie klim en val? onveilig, onhigiënies, onaanvaarbaar.
 |
Back to top
|
© Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234
2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.
|
|
 |