Error processing SSI file
|
|
|
10/01/2008 11:16 AM - (SA)
'Dankie'
110108
"Dankbaar" van die Strand skryf:
Ek wil die Gordonsbaaise polisie bedank vir die hulp aan ons verleen om ons motor van 'n werktuigkundige - wat na meer as drie maande steeds nie die werk na wense voltooi het nie - terug te kry, asook die onderdele wat uit die werkswinkel verdwyn het. Ons dank ook aan Emmanuel vir hul puik werk om die motor weer na iets te laat lyk.
 |
Back to top
|
© Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234
2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.
|
|
 |