Error processing SSI file
|
|
|
17/01/2008 11:37 AM - (SA)
Dink aan die diere
18/01/08
Sandra Marais van Heldervue skryf:
'n Magtelose gevoel spoel elke jaar oor my wanneer ons rustige huisdiere deur skynbaar ongevoelige plaaslike sakelui met massiewe vuurwerkvertonings op Oujaarsaand getraumatiseer word.
Volpunte aan die skrywer van die brief wat verlede week verskyn het.
Ons het reeds verlede jaar lidmaatskap van die betrokke hotel se klub vir vriende gekanselleer in reaksie op die bestuur se houding jeens vuurwerke en die feit dat bestuur 'n klaarblyklike lukraak houding teenoor die traumatisering van huisdiere handhaaf.
 |
Back to top
|
© Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234
2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.
|
|
 |