Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Country Craftmarket.  

Error processing SSI file
Front Page
News
  • Local
  • Business
  • Sport/Angling
  • Real Estate
  • Entertainment
  • Business Index
    Classifieds
    Forum
    Photo Gallery
    Tourism
  • Maps
  • Helderberg Info
    Lifestyle
  • Motoring
  • Gardening
  • Features
  • Contact Us
    News24
    Smalls24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    07/02/2008 11:11 AM - (SA)
    'Dankie'
    08/02/08


    Daleen Pretorius, bestuurder, Radio Helderberg skryf:
    Radio Helderberg wil graag almal bedank wat gehelp het met die verskaffing van kos, koeldrank, water, vrugte en ander verversings aan die brandslaners die afgelope naweek. Die ge-meenskap van die Helderberg asook besighede het almal saamgestaan en gehelp. Dit was ongelooflik om te sien hoe die gemeenskap verenig het en gesorg het dat hierdie brandspanne genoeg gehad het om te eet en drink.

    Dit was vir ons 'n voorreg om die koördinering van die projek te kon behartig. Wees verseker daarvan dat Radio Helderberg altyd die insamelingspunt sal wees vir hierdie gebeurlikhede.

    Elsie du Plessis van Miracle Kidz in die Strand, skryf:
    Ons is 'n veiligheidshuis vir baba's en kleuters terwyl daar vir hulle pleegouers gesoek word. Kersvader het ons verlede jaar sommer vroeg besoek en die geskenke het nog tot in Januarie aanhou kom. Ons het 'n wasmasjien van Rooikruis ontvang, wat Grahams Appliances afgelewer het, toe kom die Rooikruis ook daar aan met verskeie toerusting vir baba's, asook doeke. Dankie Veronica Silkstone.

    'n Buurvrou maak vir al die baba's en kleuters t-hempies, Riaan Carstens en sy kollegas van Expro in Stellenbosch bring op Oukersdag 'n krat vol speelgoed en babaprodukte. Toe ons dink Kersfees het gekom en gegaan, bring Hanneleen Bekker kontant, doeke en babaprodukte. Op 30 Desember skenk Yvonne Hughes van Gordonsbaai vir ons 'n Toyota Corolla stasiewa, waarmee die kinders kinderhof, dokter en hospitaal toe vervoer kan word.

    Kerke, waaronder The Bay Family Church, en ander lede van die publiek, bring gereeld skenkings. Baie dankie.




    Back to top     Back to top

    © Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234

    2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.