Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Country Craftmarket.  

Helderberg
Front Page
News
  • Local
  • Business
  • Sport/Angling
  • Real Estate
  • Entertainment
  • Business Index
    Classifieds
    Forum
    Photo Gallery
    Tourism
  • Maps
  • Helderberg Info
    Lifestyle
  • Motoring
  • Gardening
  • Features
  • Contact Us
    News24
    Smalls24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    14/02/2008 12:15 PM - (SA)
    'Die man kan nie skotvry gaan'
    150208


    Milinda de Villiers van Strand skryf: Ek was erg geskok toe ek die berig in DistriksPos lees: " Man lok peuter met lekker-goed". Ek is 'n ma van 'n tweejarige seuntjie en bly ook in Onverwacht en verstaan nie die optrede van die ouers in die berig nie! Met vandag se misdaadsyfer wat so hoog is, kan 'n mens nie jou tweejarige kind op 'n stoep laat speel, waar die hek nie gesluit is nie. 'n Mens sien so baie op die nuus van kinders wat wegraak en dan later dood gevind word, nadat hulle seksueel misbruik is. Hoe kan ouers so agterlosig wees? Die toppunt vir my is dat hulle die 20-jarige man gevang het met die kind wat bedwelmd gelyk het, maar hulle gaan nie 'n saak maak teen hom nie. So hy kom skotvry hiervan af! Dit is vir my absoluut onaanvaarbaar! Môre vat hy iemand anders se kind en wat dan? So 'n man hoort agter tralies.




    Back to top     Back to top

    © Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234

    2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.