Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Country Craftmarket.  

Error processing SSI file
Front Page
News
  • Local
  • Business
  • Sport/Angling
  • Real Estate
  • Entertainment
  • Business Index
    Classifieds
    Forum
    Photo Gallery
    Tourism
  • Maps
  • Helderberg Info
    Lifestyle
  • Motoring
  • Gardening
  • Features
  • Contact Us
    News24
    Smalls24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    10/04/2008 02:23 PM - (SA)
    Geraas maak ook hulle mal
    110408


    "SLAAPLOOS" van die Strand skryf: Ek verwys na brief van "Sleepless" in verlede week se koerant.

    Ek kan heelhartig met die skrywer saamstem. Ek en my vrou moet nou al vir twee jaar verduur wat hy tans ervaar.

    Al verskil is dat die klub wat ons lewe versuur, tot soggens 04:00 oop is. Dit wil voorkom of die DJ wat by sy klub die onaardige musiek opdis dit "boots and all" by ons kom voortsit, want vanaf 02:15 gaan dit by ons verskriklik! Die "beat" in die musiek laat ons gebou letterlik bewe. Die polisie se verweer is dit is net ons wat kla. Bid jou aan!

    As die polisie darem besluit om te kom loer, ry hul op-en-af siende blind en horende doof.

    Ons sien duidelik hoe hul die tik in die gloeilampie snuif; hoedat mans hul hempsmoue oprol en 'n ander een hom inspuit.

    En dan doen die polisie 'n beroep op die publiek om hulle te help om misdaad te bestry. Wat 'n grap?

    Maar ai, as die klub sluit, begin al die kompetisies.

    Elkeen se motor se masjien moet maksimum revolusies hard-loop; bande moet die hardste en langste kan skreeu.

    As hul dan genoeg geld het om brandstof so te mors, skuif dan hierdie klubs na die industriële gebiede.

    Daar is beter resiesbane as Hoofweg en Kusweg.




    Back to top     Back to top

    © Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234

    2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.