|
|
|
29/05/2008 03:14 PM - (SA)
Karatekas bring bekers huis toe van Italië
Sjaan Erasmus het n derde plek vir kumite in die 16/17 jaar-seunsgroep behaal en Annarika Kotze het tweede in die meisies 16/17 jaar-afdeling gekom. Sjaan het met sewentien seuns gekompeteer en daar was ses meisies in Annarika se groep. Dié twee gaan weer volgende jaar aan dié kompetisie deelneem. Hulle is dankbaar teenoor sensei Isaka en Mikio Yahara vir die ondervinding. By hulle is sensei Jaco de Bruin.
 |
Na bo
|
© 2000 Carletonville Herald - alle regte voorbehou. |
|
 |