Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
 

Error processing SSI file
Home Page
Business Index
Weather
News
  • Local
  • Sport
  • Business
  • Campus
  • Municipality
  • Schools
  • Arts Diary
    Events Diary
    Gazette
  • News
  • Our community
  • Our youth
  • Sport
  • Entertainment
  • Motoring
    Entertainment
    Travel & Tourism
    Food & Wine
    Real Estate
    News24
    Letters
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    09/05/2008 10:45 AM - (SA)
    BUYA-fees by HB Thom


    DIE H.B. Thom-teater speel gasheer vir die opwindende BUYA-fees wat van 12 tot 16 Mei elke middag vanaf 16:00 aangebied word.

    Daar is daagliks vier aanbiedings deur 'n verskeidenheid

    hoër- en laerskole, asook 'n aantal gemeenskapsgroepe. Dié groepe is grotendeels van die Khayelitsha-omgewing.

    Toegang tot die aanbiedings is gratis.

    Dit is die derde jaar dat die H.B. Thom-teater met die BAPA Theatre Academy kragte saamsnoer om dié fees aan te bied. Heelwat werk is vooraf deur teaterpraktisyns in die vorm van werkwinkels en skoolbesoeke gedoen om met die teksskepping en verhoogaanbieding te help.

    Die publiek word genooi om ook die toekenningseremonie op Saterdag, 17 Mei vanaf 10:00 by te woon. Die geleentheid sluit 'n kort dansdrama, Inyheba (?Die Voorreg?), in en mense is welkom om aan die gespreksonderwerp, ?Drama vir Gemeenskapsverandering? deel te neem.

    Verdere inligting is beskikbaar by www.sun.ac.za (klik op kunskalender) of skakel 021 808 3216/3088.




    Back to top     Back to top

    © 2000 Eikestadnuus/News - all rights reserved - alle regte voorbehou.