Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
 

Error processing SSI file
Home Page
Business Index
Weather
News
  • Local
  • Sport
  • Business
  • Campus
  • Municipality
  • Schools
  • Arts Diary
    Events Diary
    Gazette
  • News
  • Our community
  • Our youth
  • Sport
  • Entertainment
  • Motoring
    Entertainment
    Travel & Tourism
    Food & Wine
    Real Estate
    News24
    Letters
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    09/05/2008 10:44 AM - (SA)
    Storm voort en wen kontant!


    MAAK seker jy kry vandag soveel as moontlik eksemplare van Eikestadnuus, want 'n lekker kontantprys wag op een gelukkige leser.

    Ter ondersteuning van die Stormers in die Super14 kan jy van vandag vier weeklikse plakstukke versamel om R1 500 in die Storm Voort-kompetisie los te slaan.

    En dis een-twee-drie-maklik om saam te speel! Knip bloot vandag die kompetisie-legkaart op bl. 14 uit en plak die oorblywende plakstukke in die volgende drie weke daarop.

    Onthou, jy kan soveel keer inskryf as jy wil. Hoe meer legkaarte, hoe groter is jou wenkanse!




    Back to top     Back to top

    © 2000 Eikestadnuus/News - all rights reserved - alle regte voorbehou.