Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Error processing SSI file
 

Weer
Aktueel
Sport
Vermaak
Artikels
Menings
  • Resepte
  • Kommentaar
  • Briewe
  • Rubrieke
  • Dagboek
    Motors
    Eiendomme
    News24
    Die Burger
    Argief
    MetroBurger
    Sakenuus
     
    Wie's Ons Soek Advertensies
      Aangebied deur:

    15/04/2001 11:19 AM - (SA)


    Inhoud: / Contents:
    1. Ontstaan en groei
    2. Beginning and growth
    3. Kontak ons hier / Contact us
    4. Senior personeel / Senior staff

    1. Ontstaan en groei

    TygerBurger is een van die oudste en grootste tuiskoerante in die land wat by bykans 300 000 huishoudings versprei word..

    Teen 1978 het die redaksie van Die Burger weekliks 'n spesiale blad in die koerant afgestaan aan plaaslike nuus uit die noordelike voorstede van die Kaap. Die poging het so sterk ontwikkel dat 'n behoefte aan 'n tweetalige gemeenskapskoerant bevredig moes word. Inwoners van die noordelike woongebiede se behoefte aan plaaslike nuus het gegroei en adverteerders wou 'n publikasie h?m hulle ware en dienste onder die aandag te bring van die mense met wie hulle direk sake doen.

    TygerBurger het toe gegroei tot 'n bylae wat op Vrydae saam met Die Burger verskyn het. Op 24 Augustus 1983 het dit die eerste keer as selfstandige, tweetalige poniekoerant verskyn. Gehalte was van meet af die wagwoord en in 1993, toe TygerBurger sy tiende verjaardag as onafhanklike koerant gevier het, het hy die Cronwright-trofee gewen.

    Sedertdien het die koerant en sy personeel talle top-pryse verower en word pogings steeds aangewend om die redaksionele inhoud en die voorkoms voortdurend te verbeter.

    Tans word 12 uitgawes weekliks gepubliseer ten einde te konsentreer op plaaslike nuus en advertensies. Die naam van die gebied waarop gefokus word, staan by die mashoof of naam van die koerant. Indien 'n nuusgebeurtenis egter na die mening van die redaksie groter blootstelling verg as net 'n bepaalde area, word berigte daaroor soms ook in alle uitgawes geplaas.

    Die koerant word gratis by bykans 300 000 adresse afgelewer. Die gebiede wat bedien word, sluit in Milnerton, Table View, die kusstreek tot by Melkbosstrand, Kraaifontein, Kuilsrivier, Goodwood, Parow, Bellville, Brackenfell, Durbanville, Elsiesriver, Ravensmead, Belhar, Eersterivier en Blue Downs.

    Dit beteken dat plaaslike nuus eksklusief in elke streekuitgawe verskyn en adverteerders kan kies in hoeveel van die streke hulle wil adverteer.

    As gemeenskapskoerant is TygerBurger voortdurend betrokke by gemeenskapsprojekte. Hy het onder meer in 1996 in samewerking met Ou Mutual met Projek Help begin. Die projek is aangepak om geld in te samel vir opheffingswerk in die gemeenskap. In die eerste jaar is R105 000 ingesamel.

    In 2002 het TygerBurger en Sanlam saamgespan om geld in te samel vir die Tygerbergse Hospice. Sowat R120 000 is uiteindelik oorbetaal. Die koerant het ook al toekennings ontvang vir sy gemeenskapsbetrokkenheid van organisasies soos die Tygerbergse Kamer van Handel en Nywerheid en die Kankervereniging van Suid-Afrika.

    Tans is een van die groot gemeenskapsprojekte die jaarlikse Want-Ons-Kan-konsert wat in die Bellvillese Stadskouburg aangebied word in samewerking met verskeie vooraanstaande kunstenaars. Die koerant is ook betrokke by die jaarlikse Cultivaria-fees in die Paarl.

    Redaksielede, sowel as advertensieverteenwoordigers deel tans die kantoorgeriewe in die Nobelpark-gebou in Ou Paarlweg, Bellville.

    2. Beginning and growth

    TygerBurger is one of the oldest and largest community newpapers in the country and is distributed weekly to some 300 000 households.

    By 1978 Die Burger published a special page every week devoted to local news aimed at the northern suburbs of Cape Town. This effort showed such strong growth that there was soon a need for a bilingual community newspaper. Residents of the northern suburbs indicated a need for local news and advertisers wanted a publication in which they could bring their commodities and services to the attention of those with whom they deal directly.

    TygerBurger then developed into a special supplement to the Friday edition of Die Burger. On 24 August 1983 the paper appeared for the first time as an independent tabloid. Quality was the keyword right from the start, with the result that the paper won the Cronwright Trophy in 1993.

    Since then the paper and its staff members have won many awards and efforts are still made every week to improve the editorial content and the appearance of the paper.

    At present 12 editions are published weekly in order to concentrate on local news and advertisements. The name of a specific area is printed just above the masthead or name of the paper so that readers will know immediately with which edition they are dealing. Should a news event be of larger public interest than just the local area, reports on it will be published in more editions and if needed, in all editions.

    Areas serviced are Milnerton, Table View, the coastal area up to Melkbosstrand, Kraaifontein, Kuils River, Goodwood, Parow, Bellville, Brackenfell, Durbanville, Elsies River, Ravensmead, Belhar, Eerstre River and Bue Downs.

    This means that local news is published exclusively in each regional edition. Advertisers can select in how many of these areas they would like to advertise.

    As community newspaper TygerBurger is actively involved in community projects. In 1996 Project Help was launched in cooperation with Old Mutual in order to raise funds for assistance to community members in need. In the first year R105 000 was raised.

    In 2002 TygerBurger and Sanlam formed a partnership to raise funds for the Tygerberg Hospice. Eventually some R120 000 was donated.

    TygerBurger has received various awards from bodies such as the Tygerberg Chamber of Commerce and Industry and the Cancer Association of SA.

    At present one of the big community projects is the Because We Can concert presented annually in the Bellville Civic Theatre in cooperation with several of the country's top entertainers. The paper is also involved in the annual Cultivaria Festival in Paarl.

    Editorial and advertising staff presently share office facilities in the Nobel Park Building in Old Paarl Road, Bellville.

    3. Kontak ons hier: / Where to contact us:
    Straatadres / Physical address:
    Nobelpark-gebou, Ou Paarlweg, Bellville/ Nobel Park Building, Old Paarl Road, Bellville
    Tel: 021 917 7400
    Faks:/Fax: 021 946 1971
    E-pos:/E-mail: tyger@dieburger.com

    4. Senior personeel / Senior staff
    Bestuurder / Manager
    WP Koerante / WP Newspapers
    Russel Wolmarans
    Tel: 021 917 7401
    E-mail: / E-pos: rwolmarans@wpkoerante.co.za

    Redakteur / Editor
    Mossie Burger
    Tel: 021 917 7422
    Fax: / Faks: 021 946 1971
    E-mail / E-pos: mburger@tygerburger.co.za

    Deputy Editor / Adjunk-redakteur
    Marita Meyer
    Tel: 021 917 7477
    Fax / Faks: 021 946 1971
    E-mail / E-pos: mmeyer@tygerburger.co.za

    Sales Manager / Verkoopbestuurder
    Garth Hewitt
    Tel: 021 917 7431
    Cell: 084 400 4757
    Fax: 086 636 1475
    E-mail: ghewitt@tygerburger.co.za




    Back to top     Na bo

    © 2001 TygerBurger - alle regte voorbehou.