Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Error processing SSI file
 

Weer
Aktueel
Sport
Vermaak
Artikels
Menings
  • Resepte
  • Kommentaar
  • Briewe
  • Rubrieke
  • Dagboek
    Motors
    Eiendomme
    News24
    Die Burger
    Argief
    MetroBurger
    Sakenuus
     
    Wie's Ons Soek Advertensies
      Aangebied deur:

    02/07/2008 12:26 PM - (SA)
    Verkeerswette nie gehoorsaam


    AS inwoner van Parow-Oos is ek moedeloos met mense wat nie hul basiese padreëls ken nie en ook nie weet van spoedbeperkings nie.

    Daar word niks daadwerkliks gedoen wat ’n verskil kan maak daaraan nie, en ons het al orals waar ons kon, klagtes ingedien en gevra dat aandag aan die saak gegee moet word.

    Ons hoor net hulle monitor die situasie, maar ek kan nie sien dat dit gedoen word nie.

    Ons probleem is dat ons ’n parkie het waar kinders speel, asook die kerk laer af in die straat, wat in die week ’n skool is vir kinders.

    Kinders kom vir hul “pouse” parkie toe, en so word hul lewe in gevaar gestel.

    Daar was al ’n geval oor ’n naweek waar ’n kind by die stopstraat oor die pad wou stap – na die oorkant – toe ’n persoon aangery gekom het en, sonder om te stop, oorgery het. Die kind is rakelings gemis. Daar was die afgelope twee maande twee ongelukke toe mo?toriste doodeenvoudig oor die stopstraat gery het.

    Moet iemand eers doodgery word voordat daar dalk iets aan die si?tuasie gedoen kan word?

    MOEG VAN JAAG

    Parow-Oos




    Back to top     Na bo

    © 2001 TygerBurger - alle regte voorbehou.