Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Error processing SSI file
 

Weer
Aktueel
Sport
Vermaak
Artikels
Menings
  • Resepte
  • Kommentaar
  • Briewe
  • Rubrieke
  • Dagboek
    Motors
    Eiendomme
    News24
    Die Burger
    Argief
    MetroBurger
    Sakenuus
     
    Wie's Ons Soek Advertensies
      Aangebied deur:

    08/10/2008 01:09 PM - (SA)
    Oudisies by Barnyard gehou


    SANGERS, instrumentaliste en dansers het nou die geleentheid om deel te wees van Barnyard-produksies.

    Die Barnyard-groep het 10 teaters landwyd, waaronder die Barnyard Willowbridge in Bellville, en het op enige tyd van die jaar meer as 200 kunstenaars in diens. Die teatergroep soek musikante wat vir periodes van 6-10 weke deel kan wees van produksies en by verskillende Barnyards kan optree.

    Hulle soek instrumentaliste (klavier, kitare, trompet, saksofoon ens.), sangers (ouer as 18 jaar of wat reeds uit die skool is) en dansers.

    Kandidate kan ook oorweeg word vir internasionale optredes soos die Barnyard-produksie Under African Skies wat tans in Nederland is vir 3 maande. Hulle gaan 73 vertonings doen.

    Op Saterdag 11 Oktober van 09:30 word oudisies gehou by die Willowbridge Barnyard. Diegene wat die oudisies slaag moet beskikbaar wees om vanaf Januarie 2009 te begin oefen.

    Vir meer inligting oor wat van kandidate vir oudisies verwag word, bel Lorraine by 084 713 8474 of stuur ’n e-pos aan liezl@barnyardtheatres.co.za




    Back to top     Na bo

    © 2001 TygerBurger - alle regte voorbehou.