Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
 

Weer
Aktueel
Sport
Vermaak
Artikels
Menings
  • Resepte
  • Kommentaar
  • Briewe
  • Rubrieke
  • Dagboek
    Motors
    Eiendomme
    News24
    Die Burger
    Argief
    MetroBurger
    Sakenuus
     
    Wie's Ons Soek Advertensies
      Aangebied deur:

    15/10/2008 11:54 AM - (SA)
    Kerskonsert Sondag by die Kunstekaap


    DIE Burger-Kerskonsert vind op Sondag 19 Oktober om 19:00 by die Kunstekaap plaas. Groot sterre soos NKD, Emo Adams, Bobby van Jaarsveld, Niël Rademan, Petronel Baard, Vibravo, Anna Davel, Adamsappel, die Guguletu Tenore, Sterling EQ, Cheree, Willem Botha, Jolette Odendaal, Helene Bester en komediant Dowwe Dolla gaan die verhoog deel.

    Hierdie konsert, nou al in sy sewende jaar, samel geld in vir Die Burger-Kersfonds, wat jaarliks bydra tot die instandhouding van Die Burger-strandhuis in Muizenberg en drie liefdadigheidsorganisasies – die ACVV, Badisa en Mfesane – om só te verseker dat minderbevoorregte kinders in Suid-Afrika ook ’n gelukkige Kerstyd kan beleef.

    Kaartjies is teen R120, R220 en R330 by www.computicket.com of by die Kunstekaap se Bel-’n-Sitplek by 021 421 7695 beskikbaar. Die Burger/b-Smart-kaarthouers kan 10% afslag op die kaartjieprys kry. Dié aanbod word egter beperk tot twee kaartjies.




    Back to top     Na bo

    © 2001 TygerBurger - alle regte voorbehou.