Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Error processing SSI file
 

Weer
Aktueel
Sport
Vermaak
Artikels
Menings
  • Resepte
  • Kommentaar
  • Briewe
  • Rubrieke
  • Dagboek
    Motors
    Eiendomme
    News24
    Die Burger
    Argief
    MetroBurger
    Sakenuus
     
    Wie's Ons Soek Advertensies
      Aangebied deur:

    23/07/2008 01:00 PM - (SA)
    Orrelmusiek in Welgemoed-ouditorium


    DIE filharmoniese afdeling van die Con Spirito Musiekvereniging in Bellville bied op Saterdag 26 Julie om 20:00 sy tweede in ’n reeks van vyf konserte aan in die NG kerk Welgemoed se ouditorium.

    Die Pretoriase orrelis Wim Viljoen is die solis saam met die Con Spirito filharmoniese orkes in die uitvoering van Poulenc se “Orrelconcerto“.

    Die Con Spirito filharmoniese koor tree saam met die orkes op in die “Jauchzet Frohlocket” uit die Kersfeesoratorium deur J.S. Bach, “Va pensiero” uit die opera Nabucco deur Verdi, “Land of Hope and Glory” in Pomp and Circumstances deur Elgar, en die opwinde “Polovetse Danse” uit Prins Igor deur Borodin.

    Die Con Spirito filharmoniese orkes speel die “Aankoms van die Koningin van Skeba” deur Handel, “Eine klein Nachtmusik” deur Mozart, “Tritsch-Tratsch Polka en Ander Schönen Blauen Donau” deur Johann Strauss.

    Die dirigent is Erns Conradie.

    Vir kaartjies kontak Marianne of Koos by 021 981 0458, of stuur ’n e-pos aan marias@mweb.co.za Bel vir Marieta by 084 767 5683.




    Back to top     Na bo

    © 2001 TygerBurger - alle regte voorbehou.