Hermanus - Die Page family wedvlug het Saterdag vanaf Beaufort-Wes (398 km) plaasgevind met 'n suidwestewind en bewolkte weer by losla-ting en suidwestewind by tuiskoms. Die uitslae was soos volg: 1/4/5/6 en 12 de A. Steenkamp, 2/3/8 en 14 D. Genis, 7/11/13 en 15 de C. Willemse, 9 M. Haman, 10 de G. Page.
Die wenduif, /Ounooi het die afstand in ses uur, 50 minute afgelê teen 940,5463 m per minuut. Die duif het 'n gemiddelde spoed van 56 km/u gevlieg. Die M.R.N. Properties wedvlug vind Saterdag vanaf Victoria-Wes (497 km) plaas. (Andre Steenkamp)
Hawston - The Klawer race took place on Saturday. Doves were released in fine weather, but arrived back at their destination in the rain. The winning dove of JF Dreyer completed the race in 15:44:35.
The rest of the results were as follows: 2, 8, 9 and 12 - JF Dreyer; 3, 18, 19 and 20 - AN Gillion; 4, 16 and 17 - LP Jacobs; 5 - ATL Figali; 6 and 18 - GH Gillion; 7, 11, 14 and 15 - SM Solomons; 13 - GH Koopman; 22 - EW Solomons. (GH Gillion)