Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Error processing SSI file
 

Front Page
News
  • Hard News
  • Environment
  • People
  • Sport
  • Comment
  • Leader
  • Columns
  • Diary
    Tourism
    Contact us
    Schools
    News24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    17/07/2008 11:31 AM - (SA)
    Steekhaarbrakkie


    Trevor Roberts, De Villiersstr. 8, Sandbaai: Ek is die steekhaarbrakkie van hierdie pad

    My naam is Bakkies Bakbene van De Villiersstraat nr. 7

    Hier kom Chris, hy bly in nr. een, hy bring vir my 'n lekker been

    My pally bly in nr. 8, hy speel met my so graag

    Want ek is Bakkies Bakbene van De Villiersstraat nr. 7.

    My me. en ek hardloop op en af blaf, blaf, blaf

    Ons jaag die karre ag so graag, ons byt die wiele woffie woef

    Want ek is Bakkies Bakbene van ?De Villiersstraat nr. 7

    Hier kom die posman, ek wag hom in, hy hol en spring

    Want ek is Bakkies Bakbene van De Villiersstraat nr. 7.




    Back to top     Back to top

    © Overberg Media (Pty) Ltd.