Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
HermanusTimes  

Front Page
News
  • Hard News
  • Environment
  • People
  • Sport
  • Comment
  • Leader
  • Columns
  • Diary
    Tourism
    Contact us
    Schools
    News24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    08/05/2008 10:48 AM - (SA)
    Nuwe hoogte punt


    Clinton Lerm, Voorsitter - DMO:

    Dit was puik gedaan vir 'n eerste probeer slag en ons wil vir Petrus en Estelle van Fusion Café, die Village Square huurders en almal betrokke by die organisering geluk wens met 'n voortreflike aanbieding tydens hul musiek fees.

    Die terugvoering van menigte plaaslike besighede was net positief en ons voel die fondasie is nou gelê vir 'n jaarlikse hoogtepunt op ons Hermanus kalender.

    Die gehalte en kwaliteit van die fees, bywoning en organisering in die geheel was indrukwekkend!




    Back to top     Back to top

    © Overberg Media (Pty) Ltd.