Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Error processing SSI file
 

Front Page
News
  • Hard News
  • Environment
  • People
  • Sport
  • Comment
  • Leader
  • Columns
  • Diary
    Tourism
    Contact us
    Schools
    News24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    08/05/2008 10:48 AM - (SA)
    'n Groot sukses


    Karin Coetzee, Access for Citizens komitee:

    Die organiseerders van die Wheels and Runners race wil graag hul hartlike dank oordra aan almal wat betrokke was om die resies so 'n wonderlike sukses te maak. Die ondersteuning en hulp van die Burgemeester, Theo Beyleveldt asook die personeel van die munisipaliteit was puik en word baie waardeer.

    Baie dankie aan al die vrywilligers wat as beamptes opgetree het asook gehelp het met die reëlings van die dag en die roete voorbereiding. Die publiek word bedank vir hul samewerking en geduld met die verkeer en groot dank aan die verkeersdepartement en wetstoepassers vir hulle uitstekende diens.

    Die atlete is baie dankbaar vir die geleentheid om te kon deelneem in ons pragtige dorp.

    Baie dankie aan ons hoofborg Checkers en die bykomende borge: Overstrand munisipaliteit, Maxitec, Wine Village, CCS Planthire, Sanlam, Waltons, Penny Pinchers, Yuub, Diary belle en Coke.

    Baie dankie aan die besighede en organisasies wat logistiese ondersteuning gebied het: Boland en Whalers atletiekklubs, HPP, CW sekuriteit, Rotary club, Hermanus plumbing Supplies, Ghias Accounting, ADT, Precision Cycles en Hermanus Hoërskool.

    Spesiale dank aan die lede van die Access for Citizens komitee vir hulle onbaatsugtige diens en harde werk om die resies aan te bied in Hermanus.

    Ons hoop dat ons volgende jaar weer kan staatmaak op u almal se ondersteuning.




    Back to top     Back to top

    © Overberg Media (Pty) Ltd.