Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
HermanusTimes  

Front Page
News
  • Hard News
  • Environment
  • People
  • Sport
  • Comment
  • Leader
  • Columns
  • Diary
    Tourism
    Contact us
    Schools
    News24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    24/07/2008 10:52 AM - (SA)
    Kruisie langs pad


    Hoeveel maal het jy gesien,

    'n kruisie teen die pad?

    Weet jy watter doel dit dien?

    Dit sê: Ek het lief gehad.

    Dit is 'n simbool van 'n nag se gewag

    die vraag: Waar's hy nou?

    En dan daardie geweldige slag

    en jare se rou.

    Dis 'n simbool van iemand se pyn -

    'n teken van smart,

    van 'n verlange wat nooit verdwyn

    'n gebroke hart.

    Jaarliks wanneer daar vars blomme is

    op die teer langs die kruis

    vertel dit 'n storie van 'n gemis

    'n gaping in 'n huis.

    Wanneer jou oog weer een vang -

    die kruisie teen die pad -

    weet net daar's iemand wat verlang -

    hunker na hul skat.

    - Anoniem.




    Back to top     Back to top

    © Overberg Media (Pty) Ltd.