Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Buitelewe  

Voorblad
Wegbreke
Artikels
Toere
Dagboek
  • 4x4-datums
  • Bergklimdatums
  • Stapdatums
  • Sê jou sê
    Boeke
    Wenfoto
    Volksblad
    Weer
     
    Wie's Ons Soek Advertensies
      Aangebied deur:

    17/03/2004 11:30 AM - (SA)
    Bergklimprogram


    MetsiMatso-omgewing (19 - 22 Maart)
    Verkenningstog in die Drakensberg-voetheuwels naby Qwaqwa, op die grens tussen Lesotho en die Vrystaat. Benodig: tente, ekstra water (2l). Oornag Vrydagaand in Bethlehem.

  • Kontakpersoon: Job van Eeden, (058) 303-6161.

    Magaliesberg (7 - 14 April)
    'n Week om die verskillende gebiede in die Magaliesberg-reservaat te ontdek. Daar sal 'n basiskamp wees sodat mense kan kom en soos hulle wil aan die verskeie staproetes deelneem. Baie lekker klimgeleenthede.

  • Kontakpersoon: Derek Odendaal, (051) 433-9180 of 082 429 3711.

    Drakensberg/Elliot-omgewing (24 - 27 April)
    'n Verkenningstog in 'n unieke en besonderse mooi area.

  • Kontakpersoon: Derek Odendaal, (051) 433-9180 of 082 429 -3711.

    Champagne/Zastron-distrik (7 - 9 Mei)
    'n Figuur-8 roete in 'n interessante area met mooi uitsigte. Lekker ou plaashuis om in te bly. Geskik vir kinders en gesinne. Bel nie later nie as 30 April.

  • Kontakpersoon: Isak Fourie (051) 522-4905 of Dave Cronjé (051) 430-1915.




    Back to top     Na bo

    © 2004 Buitelewe (Volksblad) - Kopiereg Voorbehou

     

  •