Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Error processing SSI file
 

Voorblad
Wegbreke
Artikels
Toere
Dagboek
  • 4x4-datums
  • Bergklimdatums
  • Stapdatums
  • Sê jou sê
    Boeke
    Wenfoto
    Volksblad
    Weer
     
    Wie's Ons Soek Advertensies
      Aangebied deur:

    20/05/2004 11:33 AM - (SA)
    Nuwe boeke vir buitelewe-entoesias se rak


    AA Self-catering getaways - South Africa, Namibia and other neighbouring states AA Travel Guides
    Sagteband 256 bladsye
    R65,00 ISBN 0 9584316 1 2

    DIE veertiende uitgawe van dié gewilde gids konsentreer weer op alle soorte selfhelpverblyfopsies en sluit chalets, oorde, bed en-ontbytoornagplekke en suites in - nie net in Suid-Afrika nie, maar ook in Mosambiek, Namibië en Swaziland. Die nuwe gids, wat ook op www.aatravel.co.za beskikbaar is, gebruik 'n reeks standaard simbole wat aandui watter aktiwiteite op elke plek beskikbaar is.

    Omdat die gids hoofsaaklik op die plaaslike mark gemik is, word die simbole in Engels, Afrikaans en Xhosa verduidelik.

  • Die gids is by AA-autowinkels, Autowinkels, CNA's en ander onafhanklike boekwinkels beskikbaar. Dit kan ook regstreeks van AA Travel Guides bestel word. Dié gedetailleerde en omvattende gids oor die 151 slange inheems tot Suider-Afrika gee aandag aan al die kernaspekte van slangbiologie- en gedrag.

    Die tweede uitgawe van die boek is volledig hersien en aansienlik uitgebrei om minstens 11 nuut ontdekte en meer as 30 hergeklassifiseerde spesies en subspesies in te sluit.

    Nuwe inligting wat verband hou met gedrag, identiteit, reproduksie en slanggif en wat gegrond is op internasionale wetenskaplike navorsing, is bygewerk. Van die ander kenmerke van die hersiene uitgawe is onder meer spesiebeskrywing wat nou gerugsteun word deur volkleur foto's, en eenvoudige ikone wat kerninligting maklik beskikbaar maak.




    Back to top     Na bo

    © 2004 Buitelewe (Volksblad) - Kopiereg Voorbehou

     

  •