Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
 

Helderberg
Front Page
News
  • Local
  • Business
  • Sport/Angling
  • Real Estate
  • Entertainment
  • Business Index
    Classifieds
    Forum
    Photo Gallery
    Tourism
  • Maps
  • Helderberg Info
    Lifestyle
  • Motoring
  • Gardening
  • Features
  • Contact Us
    News24
    Smalls24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    13/12/2007 10:00 AM - (SA)
    "Divas on a String"
    14/12/07


    Die opera-diva Zanne Stapelberg, die jazz en rock-diva Gloria Bosman en DNA Strings tree op 13, 14 en 16 Desember in "Divas on a String" by die Oude Libertas-amfiteater in Stellenbosch op. Dié opwindende en unieke produksie, wat bestaan uit Spaanse, Suid-Afrikaanse en klassieke musiek, is saamgestel deur die geniale Janine Neethling wat ook die musiekregisseur vir die vertoning is. Die gehoor sal bekoor word met onder meer tradisonele Afrika-liedere, bekende opera arias, Astor Piazzolla en oorspronklike Suid-Afrikaanse musiek. Ou gunstelinge soos "Habanera" en "O Mio Babbino Caro" is ook op die program. Die twee diva's word verder ondersteun deur die Voices of the Nation en klassieke kitaarspeler James Grace. DNA Strings tree ook op Saterdag 15 Desember om 18:00 in hul eie vertoning, Salsa Celtica, by die amfiteater op. Vir die eerste keer in 'n DNA Strings-vertoning sal 'n mandolien, bohdran, tablas, trekklavier, klavier, kwêla-fluit en bansuri gehoor en gesien word. Kaartjies kan bespreek word by Computicket, www.computicket.com of die Oude Libertas-kaartjieskantoor by (021) 809-7473.




    Back to top     Back to top

    © Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234

    2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.

     

      The