Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
 

Helderberg
Front Page
News
  • Local
  • Business
  • Sport/Angling
  • Real Estate
  • Entertainment
  • Business Index
    Classifieds
    Forum
    Photo Gallery
    Tourism
  • Maps
  • Helderberg Info
    Lifestyle
  • Motoring
  • Gardening
  • Features
  • Contact Us
    News24
    Smalls24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    06/03/2008 09:47 AM - (SA)
    Kroes
    07/03/08


    Kroes, die aangrypende verwerking van Pat Stamatélos se debuutroman, word van 12 tot 15 Maart by die Oude Libertas-amfiteater op Stellenbosch opgevoer.

    Die toneelstuk wat vroeër vanjaar met groot sukses by Die Suidoosterfees opgevoer is, spog met bekendes soos Kim Engelbrecht, Nico Pana-gio, Celeste Matthews en Bren-don Daniels. Die regisseur is die bekroonde Heinrich Reisen-hofer. Die verhaal vertel van Pattie Peters wie se ma gesterf het toe sy agt jaar oud is en 'n paar dae later het haar pa haar by 'n tante afgelaai om daar groot te raak. Die lewe het snaakse draaie met Pattie geloop en sy land in die Goudstad. 'n Aanvallige meisie, lig van gelaat. En toe ontmoet sy 'n Griek van Sparta. Maar dis Suid-Afrika, dis die sestigerjare en Pattie Peters is 'n bruin meisie van die Strand. Bespreek by Compu-ticket of (021) 809-7380.




    Back to top     Back to top

    © Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234

    2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.

     

      The