Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
 

Helderberg
Front Page
News
  • Local
  • Business
  • Sport/Angling
  • Real Estate
  • Entertainment
  • Business Index
    Classifieds
    Forum
    Photo Gallery
    Tourism
  • Maps
  • Helderberg Info
    Lifestyle
  • Motoring
  • Gardening
  • Features
  • Contact Us
    News24
    Smalls24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    20/03/2008 11:58 AM - (SA)
    Akteurs vir kerk se Passiespel gesoek
    210308


    DIE Strand NG Moedergemeente in die Strand hou dié komende naweek, op Saterdag 22 Maart en Sondag 23 Maart om 10:00 oudisies in die kerk vir die Passiespel wat die gemeente aan die einde van Mei sal aanbied.

    Daar word veral gesoek na goeie manlike spelers om die rolle van Jesus, Barrabas, die moordenaars, en soldate te vertolk. Vroulike spelers is ook welkom om te oudisie vir die byrolle. Vir navrae, bel ds. John Smit, by (021) 853-6247.




    Back to top     Back to top

    © Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234

    2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.

     

      The