Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
 

Helderberg
Front Page
News
  • Local
  • Business
  • Sport/Angling
  • Real Estate
  • Entertainment
  • Business Index
    Classifieds
    Forum
    Photo Gallery
    Tourism
  • Maps
  • Helderberg Info
    Lifestyle
  • Motoring
  • Gardening
  • Features
  • Contact Us
    News24
    Smalls24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    27/03/2008 10:10 AM - (SA)
    'Grotvrou' by Kunstekaap uitgestel
    28/03/08


    Die Afrikaanse weergawe van Emma Peirson se Defending the Cavewoman, Groet die grotvrou, wat geskeduleer was by Kunstekaap van 26 Maart tot 5 April, moes noodgedwonge uitgestel word na 15 tot 20 Julie. Frans Swart, vervaardiger van Groet die grotvrou, sê dat die produksie uitgestel moes word as gevolg van 'n skeduleringsprobleem en ongesteldheid van die aktrise, Lindie Stander.

    "Ons wil werklik verskoning vra dat die produksie nie nou in die Kaap speel nie, maar die besluit is geneem om aan teatergangers die beste kwaliteit pro-duksie aan te bied," het Frans gesê.

    Mense wat kaartjies gekoop het vir die vertoning, kan hul kaartjies by enige tak van Comuticket omruil vir die nuwe datums in Julie.

    Indien die datums teatergangers nie pas nie, kan die geld deur Computicket terugbetaal word.

    Vir meer inligting, bel Lefra Produksies by (011) 815-3000 of Computicket by 083 915 8000.




    Back to top     Back to top

    © Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234

    2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.

     

      The