|
|
|
03/04/2008 12:55 PM - (SA)
Internasionale Klaviersimposium
04/04/08
Die tweede Stellenbosch Internasionale Klaviersimposium vind van 8 tot 12 April plaas. Die Russiese pianis, Alexei Lubimov, wenner van internasionale toekennings en professor in klavier in Salzburg, sal onder meer aan die simposium deelneem. Bel Nina Schumann by 082 443 9200 en bespreek kaartjies by Computicket.
 |
Back to top
|
© Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234
2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.
|
|
 |