Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
 

Helderberg
Front Page
News
  • Local
  • Business
  • Sport/Angling
  • Real Estate
  • Entertainment
  • Business Index
    Classifieds
    Forum
    Photo Gallery
    Tourism
  • Maps
  • Helderberg Info
    Lifestyle
  • Motoring
  • Gardening
  • Features
  • Contact Us
    News24
    Smalls24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    17/04/2008 01:03 PM - (SA)
    Lucas Maree en Mathys Roets saam op die verhoog
    180408


    Vir net twee aande, tree Mathys Roets en Lucas Maree saam by die Boer Restaurant in Durbanville op, op 1 en 2 Mei.

    Met die vertoning sing hulle van die mees bekende lekker luister liedjies van daardie era. Liedjies wat vandag nog relevant en gewild is.

    Daar word nostalgies teruggekyk na die tyd toe mense verwag het jy moet die lied presies doen soos die oorspronklike kunstenaar.

    Bel (021) 979-1911 vir besprekings. Die vertoning begin om 20:30 en die kaartjies is R110 elk.




    Back to top     Back to top

    © Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234

    2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.

     

      The