Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
 

Error processing SSI file
Front Page
News
  • Local
  • Business
  • Sport/Angling
  • Real Estate
  • Entertainment
  • Business Index
    Classifieds
    Forum
    Photo Gallery
    Tourism
  • Maps
  • Helderberg Info
    Lifestyle
  • Motoring
  • Gardening
  • Features
  • Contact Us
    News24
    Smalls24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    17/07/2008 11:31 AM - (SA)
    Vermaakbrokkies
    180708


    DIE befaamde Suid-Afrikaanse pianis Francois du Toit, is op die verhoog van die Universiteit Stellenbosch se Endlersaal op 19 Julie om 20:00. Die program sluit belangrike klavierwerke in van Bach, Haydn, Ravel en Chopin. Du Toit wat wyd as een van Suid-Afrika se begaafste pianiste gereken word, tree reeds sedert die ouderdom van 15 as solis op. Kaartjies by Computicket en kos R80 vir volwassenes en R60 vir studente en pensioenarisse. Kaartjies ook by die deure.

    Akkedis speel Vrydag 18 Julie by McNaughton's, Vodacom Golf Village. Hulle nuwe album, "Dekade" sal beskikbaar wees. Kom geniet die aand saam met die broers by 'n warm kaggel en goeie spyskaart. Die vertoning begin om 21:00. Besprekings is noodsaaklik by (021) 852-8604.

    Rob Becker se komedie, Defending the caveman, in Afrikaans as Groet die grotman, is terug in die Kaap tot 20 Julie. Koos Kombuis het die stuk in Afrikaans vertaal en verwerk, Sandra Prinsloo het die regie hanteer en Hannes Muller speel die rol van Die Grotman. Bespreek by Computicket.




    Back to top     Back to top

    © Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234

    2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.

     

      The