Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
 

Helderberg
Front Page
News
  • Local
  • Business
  • Sport/Angling
  • Real Estate
  • Entertainment
  • Business Index
    Classifieds
    Forum
    Photo Gallery
    Tourism
  • Maps
  • Helderberg Info
    Lifestyle
  • Motoring
  • Gardening
  • Features
  • Contact Us
    News24
    Smalls24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    24/07/2008 03:17 PM - (SA)
    Vier fees van Persië tot Paarl
    250708


    VERRUIL die winterbloutes vir 'n purper-warm wyn-en-koservaring by die Persië tot Paarl Fees op 16 Augustus by die Nederburg wynlandgoed buite die Paarl.

    Hierdie fees met sy ryk Persiese atmosfeer, ontleen sy tema van die legende wat te vertel het dat die Shiraz-druif (ook bekend as Syrah) sy oorsprong in antieke Iran gehad het sowat 7 000 jaar vantevore.

    Getrou aan beelde van die lewe in antieke Persië sal die streek se keurigste wyne en voedsel te proe wees.

    Besoekers sal 'n wandeling deur die mark met sy Middel Oosterse ware en plaaslike handwerk die moeite werd vind, terwyl verskeie krea?tiewe kundiges hul vaardighede met leergieriges sal deel. 'n Persiese parade deur die lede van Paarl Wijnbouers, buikdanseresse en puik musiek voltooi die prentjie.

    Kaartjies is vooraf teen 'n afslagprys van R55 by alle deelnemende wynkelders of die Paarl Toerismekantoor beskikbaar, of teen R65 by die hekke.




    Back to top     Back to top

    © Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234

    2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.

     

      The