Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Country Craftmarket.  

Helderberg
Front Page
News
  • Local
  • Business
  • Sport/Angling
  • Real Estate
  • Entertainment
  • Business Index
    Classifieds
    Forum
    Photo Gallery
    Tourism
  • Maps
  • Helderberg Info
    Lifestyle
  • Motoring
  • Gardening
  • Features
  • Contact Us
    News24
    Smalls24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    26/06/2008 11:58 AM - (SA)
    Skending van menseregte
    270608


    Skending van menseregte DENZIL RABIE skryf: Hiermee wil ek my argwaan uitspreek na aanleiding van aanranding/poging tot aanranding op joernalis, Ian Baard, soos be?rig (DistriksPos 13 Junie). Die dubbele aanslag op 'n man wat sy dagtaak wou verrig en sy vryheid as persman wou nakom, skree ten hemele en dui op 'n gebrek aan etiese waardes, lankmoedigheid en objektiwiteit. Ian het nog altyd verantwoordelike beriggewing gelewer, hetsy met sy kamera of inhoud van artikels. Om nou 'n klag te lê, is sy reg.

    Dis nou eenmaal so dat talle mense as instrumente van hul eie aggressie, eiewaan, haatsug, innerlike stryd en jaloesie konfronterendoptree. As voorbeeld kyk ek onder andere na slote wat sommer op my grond gemaak word, die vernietiging van draadomheinings, die weglei van "hulle" waters wat skade aan ons eiendom veroorsaak. En so kan ek aangaan as 'n senior burger.

    Ian is 'n slagoffer, nes ek. Mens moet dan maar vergewendsgesind staan ongeag die skending van jou regte, en sê: "Eendag moet jy ook voor iemand verslag doen oor jouself. En wat dan?"




    Back to top     Back to top

    © Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234

    2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.