Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Country Craftmarket.  

Error processing SSI file
Front Page
News
  • Local
  • Business
  • Sport/Angling
  • Real Estate
  • Entertainment
  • Business Index
    Classifieds
    Forum
    Photo Gallery
    Tourism
  • Maps
  • Helderberg Info
    Lifestyle
  • Motoring
  • Gardening
  • Features
  • Contact Us
    News24
    Smalls24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    26/06/2008 11:58 AM - (SA)
    Poegie moet Kaap toe!
    270608


    ELRIA HALBISCH skryf: Groot was my verbasing, of sal ek sê meer geskok, toe ek 'n afspraak wou maak vir my 16-jarige dogter vir 'n poegielisensie. Weens die sluiting van die toetsbane vir motorfietse in die Helderbergstreek, word ek meegedeel dat sy in Kaapstad daarvoor moet gaan. Hoe verwag enige regdenkende mens dat 'n jong kind op 'n poegie op die N2 na Kaapstad moet reis vir hul lisensie, of verskaf die verkeersafdeling 'n motorfiets in Kaapstad? (Poegies is volgens wet nie toelaatbaar op snelweë nie.)

    Het ons plaaslike stadsraad (Metropool) nou heeltemal die kluts kwyt geraak, of tel die behoeftes van die buitewyke van die Metropool glad nie?

    Die Helderberg het honderde skoliere wat moet gebruik maak van motorfietse om oor die weg te kom. Stel jou voor die prentjie op die N2!

    Help my asseblief om die logika in te sien deur die sluiting van al die toetssentrums in die Helderberg.




    Back to top     Back to top

    © Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234

    2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.