Beeld | Die Burger | Volksblad | Rapport | Sake | Finansies & Tegniek | LandbouWeekblad |
Huisgenoot
| Dit | Sarie | Bruid24 | LitNet | KykNet | Gemeenskapskoerante
Country Craftmarket.  

Helderberg
Front Page
News
  • Local
  • Business
  • Sport/Angling
  • Real Estate
  • Entertainment
  • Business Index
    Classifieds
    Forum
    Photo Gallery
    Tourism
  • Maps
  • Helderberg Info
    Lifestyle
  • Motoring
  • Gardening
  • Features
  • Contact Us
    News24
    Smalls24
     
    About Us Search Advertising
      Brought to you by:

    10/07/2008 11:55 AM - (SA)
    'Nie die kentekens van Rasta'
    110708


    MARLON (SHUMBA) WALBRUGH skryf: In reaksie op DistriksPos se voorbladstorie van 27 Junie: Graag wil ek my ontevredenheid uiter rakende die gebruik van sekere woorde in u beriggewing.

    As 'n Rastafariër het die naam "Rasta" 'n baie spesiale betekenis. Dis die naam van 'n perfekte voorbeeld.

    Die Heilige van God, gemanifesteer hier op aarde om aanbidding en lofsang tot die allerhoogste te bevorder.

    Lang hare (dreadlocks) of die gebruik van Marijuana is geensins die kentekens van 'n Rasta.

    Naasteliefde, respek vir die oudstes en om goed te doen, wel.

    Ek doen graag 'n beroep op u om ons nie te assossieër met dwelmsmokkelaars en boewe nie.

    Rastas is sterk gekant teen alle euwels. Ek vra om verskoning dat agbare eerwaarde Chris Nissen so 'n ervaring moes deurmaak.

    Ek stem saam dat ons slegs deur samewerking die euwels in ons gemeenskap sal uitroei.




    Back to top     Back to top

    © Tel. (021) 853-0211 Fax. (021) 853-0234

    2003 Somerset Press (Pty) Ltd on all information and photographs.